eBook edition

Susanna M Lingua - keur 11 (eBook)

Die blinde baron, Lokstem van die vreemde en Die graaf van Santa Maria more
Author:
Susanna M. Lingua
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
660 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R210.95
eBucks:
eB2 110
Discovery Miles:
2 110
  • Pintrest

Short description

Die blinde baron, Lokstem van die vreemde en Die graaf van Santa Maria

Long description

In Die blinde baron bevind Lizelia haar in ’n penarie – alleen en platsak in ’n vreemde land, en dít saam met ’n moeder wat ’n peperduur operasie moet ondergaan. Maar ’n toevallige ontmoeting met die blinde baron Edoardo de Mashatini bied onverwags ’n moontlike uitkomkans – ’n baie eienaardige een . . .

In Lokstem van die vreemde raak die aantreklike Rina bevriend met ’n Italiaanse krygsgevangene, Pedro Sardinni, wat haar reeds uitgesoek het as net die vrou vir sy ouer broer Toni, gevierde chirurg. Sommer met die eerste oogopslag wil Toni haar as ’t ware in ’n huwelik indwing. Sy ontsnap net betyds, ontmoet ’n mede-Suid-Afrikaner, Riaan Jonker, en verloor haar hart. Tog dwing iets haar om nog ’n rukkie in Italië te vertoef…

In Die graaf van Santa Maria volg Tessa se lewe ’n rustige gang totdat haar vader, ’n teringlyer, haar dringend na Italië ontbied. Hier ontmoet sy die graaf van Santa Maria, en geluk lê in die palm van haar hande . . . maar dan begin dit haar te ontglip.

Product details

Publisher:
Media24 Books
ISBN:
9780624050254
Edition:
1
Download Size:
660 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Maximum downloads:
3
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Ebooks
Reviewed by Anandie from Polokwane on 21 January 2013

I am very satisfied with the purchase and userfriendly download of my ebook. It is so lovely doing shopping here that I dont ever want to go instore to buy any books. Thank you very much for the lovely service I appreciate it alot.

Was this review helpful?