eBook edition

Tolla van der Merwe

Tien jaar ná sy dood, word Tolla van der Merwe steeds onthou vir sy stories, sy unieke taal, sy humor in Afrikaans, maar méér dalk nog deur dié... more
Subtitle:
Konsert van die lewe (eBook)
Author:
Tania du Toit
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
268 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R251.95
eBucks:
eB2 520
Discovery Miles:
2 520
  • Pintrest

Short description

Tien jaar ná sy dood, word Tolla van der Merwe steeds onthou vir sy stories, sy unieke taal, sy humor in Afrikaans, maar méér dalk nog deur dié wat hom geken het vir sy aardsheid, sy menslikheid, vir hoe hy ander op soveel vlakke aangeraak en onvoorwaardelik van homself gegee het. Maar wat het Tolla so spesiaal gemaak? Ná amper vyf jaar se werk aan hierdie boek, voel die skrywer sy het nog nie die volle antwoord nie. "Ek blý verwonderd oor volwasse mans met wie ek onderhoude gevoer het wat vier, vyf jaar ná Tolla se dood steeds oor hom gerou en openlik oor hom gehuil het." 'n Tekort aan feite oor Tolla is daar nie. Die vraag was hóé om sy storie te vertel. Hierdie boek wou enersyds nie net 'n loftuiting of 'n huldeblyk wees nie. En andersyds sou 'n blote opeenstapeling van feite, dalk met 'n sensasionele sousie hier en daar, ook nie reg aan Tolla laat geskied nie. Eerder is dit 'n beeld van Tolla gee soos hy was: van sy bitter en soet oomblikke, sy vreugde en pyn, verlies en liefde, sy hegte bande met sy plek en sy mense, sy swakhede en deugde, en uiteindelik sy pad met God: die volledige mens. Die draad wat regdeur sy lewe geloop het is dié van Tolla die gewer, die een wat uitdeel - nie net tasbare goed nie, maar ook van homself, om die lewe 'n beter plek te maak. Dalk verduidelik juis dít die gevoel van groot verlies toe hy skielik nie meer daar was nie.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers
ISBN:
9780799348095
Download Size:
268 bytes
Copying:
310 selections to your clipboard every 30 days.
Printing:
310 pages every 30 days.
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings