eBook edition

Tot die dood ons skei (eBook)

Kira se buurvrou is vermoor, en Kira was nog altyd op haar man verlief. Nou is Kira onder verdenking, en haar geliefde ook. Dis ook nie die laaste... more
Author:
Malene Breytenbach
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
287 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R94.95
eBucks:
eB950
Discovery Miles:
950
  • Pintrest

Short description

Kira se buurvrou is vermoor, en Kira was nog altyd op haar man verlief. Nou is Kira onder verdenking, en haar geliefde ook. Dis ook nie die laaste moord nie . . .

Long description

Wanneer haar buurvrou, Monique Bauman, vermoor word, is die jong professor Kira Trollip se hele lewe onderstebo. Want Kira was nog altyd verlief op Reinhard, Monique se man. En op Stellenbosch was dit geen geheim nie. Monique Bauman was nou wel geen engeltjie nie, maar was dit genoeg rede om haar te vermoor? Skielik is almal agterdogtig en selfs Kira begin wonder of Reinhard onskuldig is. Hoe kan sy verkeerd wees oor die man van haar drome? En verdink hy háár ook – soos soveel ander? 
Wanneer die volgende moord gepleeg word, besef Kira dat die liefde ‘n baie sterk motivering kan wees – ook wat moord betref . . .

Product details

Publisher:
Media24 Books
ISBN:
9780624050377
Edition:
1
Download Size:
287 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Maximum downloads:
3
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings