eBook edition

Verbode liefde (eBook)

Marian ontdek die duisterhede en sjarme van Skotland op die eiland Mull - ook die sjarme van Roderick, al is hul families vyande . . . more
Author:
Malene Breytenbach
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
261 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R94.95
eBucks:
eB950
Discovery Miles:
950
  • Pintrest

Short description

Marian ontdek die duisterhede en sjarme van Skotland op die eiland Mull - ook die sjarme van Roderick, al is hul families vyande . . .

Long description

<p>Marian Sinclair en haar niggie Morag hou vakansie op die Skotse eiland Mull en gaan met groot vooroordele tuis by Kasteel Glenbogan, die setel van die aristokratiese familie wat hulle veronderstel is om te verfoei weens ’n eeue oue familievete.<br/>Op Glenbogan leer hulle die MacLean-broers ken as mense wat vriendelik en gasvry is. Veral sir Roderick, die oudste broer en laird van Glenbogan, slaan Marian se voete (teen haar wil en beterwete) onder haar uit. Marian kan haar aangetrokkenheid tot Roderick nie verklaar nie; hy het immers ’n paar duisterhede in sy verlede. Spoedig begin vreemde ongelukke en teespoed die Kasteel ry. En dit wil selfs lyk asof iemand probeer om van Marian ontslae te raak. . .</p>

Product details

Publisher:
Media24 Books
ISBN:
9780624050490
Edition:
1
Download Size:
261 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Maximum downloads:
3
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings