eBook edition

Victor

As een van die Springbokspan-spelers met die grootste aantal verskynings ooit, is Victor Matfield 'n nasionale held met voortreflike spel oor... more
Subtitle:
My reis (eBook)
Author:
Victor Matfield
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
6.45 MB
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R59.95
eBucks:
eB600
Discovery Miles:
600
  • Pintrest

Short description

As een van die Springbokspan-spelers met die grootste aantal verskynings ooit, is Victor Matfield 'n nasionale held met voortreflike spel oor provinsiale grense heen en geniet hy die guns van aanhangers regoor die wêreld. Sy rugby-prestasies en kordaatstukke is talryk: hy was deel van die span wat die 2007 Rugby-Wêreldbeker gewen het, hy het die Bokke twee Drienasies-toernooie help wen, hy het drie keer die Super 14-trofee saam met die Bulle omhoog gehou, en hy het Curriebeker-glorie gesmaak. In hierdie outobiografie waarna daar met groot afwagting uitgesien is, gesels hy openlik oor sy lewe, van sy grootwordjare as 'n skugter seun van Pietersburg tot waar hy Pretoria toe getrek het en as talentvolle jong rugbyspeler op die harde manier geleer het hoe om die plesiere in die lewe te hanteer. Hy praat openhartig en reguit oor geskille met afrigters, in¬sluitende sy mentor Heyneke Meyer, Pieter de Villiers en voormalige Bok-afrigter Jake White, wat hom eenkeer fisiek probeer aanval het. Victor vertel ook van Kamp Staaldraad, die Bulle wat gefaal het in sy laaste seisoen as speler en die kontroversiële skeidsregtersbelissings was gelei het tot die Bokke se kwarteindstryd-nederlaag in die 2011 Rugby-Wêreldbeker. Hierdie is ongetwyfeld die één boek wat elke rugby-entoesias sal wil lees.

Long description

As een van die Springbokspan-spelers met die grootste aantal verskynings ooit, is Victor Matfield ’n nasionale held met voortreflike spel oor provinsiale grense heen en geniet hy die guns van aanhangers regoor die wêreld. Sy rugby-prestasies en kordaatstukke is talryk: hy was deel van die span wat die 2007 Rugby-Wêreldbeker gewen het, hy het die Bokke twee Drienasies-toernooie help wen, hy het drie keer die Super 14-trofee saam met die Bulle omhoog gehou, en hy het Curriebeker-glorie gesmaak.
In hierdie outobiografie waarna daar met groot afwagting uitgesien is, gesels hy openlik oor sy lewe, van sy grootwordjare as ’n skugter seun van Pietersburg tot waar hy Pretoria toe getrek het en as talentvolle jong rugbyspeler op die harde manier geleer het hoe om die plesiere in die lewe te hanteer. Hy praat openhartig en reguit oor geskille met afrigters, in¬sluitende sy mentor Heyneke Meyer, Pieter de Villiers en voormalige Bok-afrigter Jake White, wat hom eenkeer fisiek probeer aanval het. Victor vertel ook van Kamp Staaldraad, die Bulle wat gefaal het in sy laaste seisoen as speler en die kontroversiële skeidsregtersbelissings was gelei het tot die Bokke se kwarteindstryd-nederlaag in die 2011 Rugby-Wêreldbeker. Hierdie is ongetwyfeld die één boek wat elke rugby-entoesias sal wil lees.

Product details

Publisher:
Zebra Press (Random House Struik)
ISBN:
9781770222663
Edition:
1
Download Size:
6.45 MB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Pages:
400
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Victor : my reis
Reviewed by David from Sydney Australia on 18 August 2012

Ek het die boek baie geniet, nou all 14 jaar in Ozz en was Lekker om die storie van binne die springbokke te kan hoor. Welgedaan Victor hoop jy sal eendag springbokke afrig

Was this review helpful?