eBook edition

Vier briewe vir Jan Ellis (eBook)

Met Vier briewe vir Jan Ellis debuteer die bekende sanger, Steve Hofmeyr, as prosaskrywer. Die vaardigheid waarmee hy die medium hanteer getuig van... more
Author:
Steve Hofmeyr
Format:
Adobe DRM PDF
Download Size:
1.7 MB
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R59.95
eBucks:
eB600
Discovery Miles:
600
  • Pintrest

Short description

Met Vier briewe vir Jan Ellis debuteer die bekende sanger, Steve Hofmeyr, as prosaskrywer. Die vaardigheid waarmee hy die medium hanteer getuig van 'n kennis van sy grond, sy land en sy mense. Dit is 'n besonderse werk waarin 'n kragtige storie vertel word. Humor en patos vorm die grondslag vir die hartverskeurende verhaal van 'n onskuldige posbode wat weens 'n sameloop van omstandighede diep in die moeilikheid beland. Die karakters staan magteloos voor kerkleiers, die regstelsel en 'n gemeenskap wat hulpeloses soms in die steek laat. Vier briewe vir Jan Ellis, 'n boek oor 'n doodgewone spreekwoordelike "klein" mannetjie, roer grootse kwessies aan sonder dat 'n "boodskap" aan die leser opgedwing word.

Product details

Publisher:
Zebra Press (Random House Struik)
ISBN:
9781770220959
Edition:
1
Download Size:
1.7 MB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Pages:
112
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings