eBook edition

Vlam van verlange (eBook)

Die vlam van verlange na ware liefde brand hoog terwyl Carli van Eeden gekonfronteer word met geheime en jaloesie. Sy moet kies tussen twee mans:... more
Author:
Schalkie van Wyk
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
161 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R94.95
eBucks:
eB950
Discovery Miles:
950
  • Pintrest

Short description

Die vlam van verlange na ware liefde brand hoog terwyl Carli van Eeden gekonfronteer word met geheime en jaloesie. Sy moet kies tussen twee mans: moet sy met Vincent trou of sal sy by Meyer, 'n eenvoudige motorwerktuigkundige, haar sprokiesliefde vind?

Long description

Carli van Eeden is op twee-en-twintig die enigste erfgenaam van die Van Eeden-miljoene. Sy is nou wel alleen, maar haar lewe is uitsorteer; sy weet immers van kindsdag af sy gaan trou met Vincent, die buurseun, alhoewel sy ma haar nie kan verdra nie. Maar die aantreklike Meyer Feldtmann daag soos ’n boemelaar in ’n ou geroeste bakkie voor haar glaspaleis op en gooi haar wêreld deurmekaar. Sy ontdek sy het ’n tant Emma, huisdokter op Henningshoogte, én hoe dit voel om werklik verlief te wees. Die vlam van verlange na ware liefde brand hoog terwyl sy gekonfronteer word met geheime en jaloesie. Moet sy met Vincent trou of sal sy by Meyer, ’n eenvoudige motorwerktuigkundige, haar sprokiesliefde vind?  Tot haar ontsteltenis vind Carli uit Meyer het sy eie geheim . . .

Product details

Publisher:
Media24 Books
ISBN:
9780624052166
Edition:
1
Download Size:
161 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Maximum downloads:
3
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  vlam van verlange
Reviewed by ria from Pretoria on 16 November 2012

Did down load, but did not read it jet

Was this review helpful?