eBook edition

Wie met vuur speel (eBook)

By ’n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Na ’n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Weens populere... more
Author:
Deon Meyer
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
1.29 MB
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R165.95
eBucks:
eB1 660
Discovery Miles:
1 660
  • Pintrest

Short description

By ’n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Na ’n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Weens populere aanvraag, die heruitgawe van Deon Meyer se heel eerste spanningsroman!

Long description

Weens populere aanvraag, die heruitgawe van Deon Meyer se heel eerste spanningsroman! By ’n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Oornag verander haar bestaan, en ná ’n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Dan gebeur daar iets so ingrypend dat haar en Dirk se pad móét kruis met dié van Ivan Malan, die man met die sagte stem en emosielose oë, opgelei deur die agente van die semi-militêre Firma om mense te manipuleer of te elimineer. Sy opleiding as misdadiger kom handig te pas – hy het geslaag in vakke soos toneelspel, vermomming, vervalsing, seksuele uitbuiting, omkopery, afpersing, inbraak en swendelary. As dié kennis nie help nie, bly die wapens onder sy huis langs die Weskus nog oor. Daar sal hy die “liasseerkabinet van die dood” ooptrek.

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780624056324
Download Size:
1.29 MB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Wie met vuur speel
Reviewed by Mathys from Oos Londen on 10 May 2013

Was eerste aankope. Gesukkel met aflaai na my rekenaar en leser. Alles die miete werd. Die boek is soos al die ander boeke van die skrywe vol spanning en humor. Baie dankie aan die vriendelike dames by Kalahari wat my so baie gehelp het. Ek dink hulle was al mooi g..volvir my.

Was this review helpful?    

 

  Bobaas
Reviewed by Eidel from Centurion on 09 November 2012

Het die eboek so baie geniet en het dit suinig gelees. Sal weer binnekort van die skrywer se boeke aanskaf deur Kalaharie.com

Was this review helpful?    

 

  Goeie spanningsverhaal
Reviewed by Neels from Johannesburg on 03 July 2012

Ek is baie bly daar is al 'n paar van Deon Meyer se boeke as ebooks beskikbaar. Jammer hulle is nog nie op Amazon nie!!!

Was this review helpful?    

See more reviews