Short description
Zayed beteken vir Vlam oorlewing. Sy weet hul ekstase is ontvlugting. En sy besef maar te goed - hy verwag eintlik net 'n beloning as hy haar veilig by die konsulaat besorg ... ás hulle die woestyn oorleef.
Long description
- Hy verwag eintlik net 'n beloning as hy haar veilig by die konsulaat besorg ... ás hulle die woestyn oorleef.