eBook edition

Wolwedans in die skemer (eBook)

Wanneer Sonja Daneel ná ’n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy ontmoet die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die... more
Author:
Leon van Nierop
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
707 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R173.95
eBucks:
eB1 740
Discovery Miles:
1 740
  • Pintrest

Short description

Wanneer Sonja Daneel ná ’n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy ontmoet die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-distrik – maar gou besef sy dat niemand in die hotel is wat hy of sy voorgee om te wees nie. Skokkende geheime sal onthul word.

Long description

Wanneer Sonja Daneel ná ’n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy onthou net die wolf voor haar in die pad. Sonder ’n idee van wie sy is of waar sy vandaan kom, ontmoet sy die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-distrik en besef dat sy ’n ruk gelede aansoek gedoen het vir werk hier. Maar hoekom spesifiek by dié hotel waar die tyd gaan stilstaan het? Gou kom sy agter dat sy tevore, op die een of ander duister manier, by die hotel en sy mense betrokke was. Dan volg daar aanslae op haar lewe deur ’n geheimsinnige Rooikappie-figuur wat die hotel met ’n byl terroriseer. Sy raak terselfdertyd verlief op die loslit-toergids Ryno Lategan. Maar gou besef sy dat niemand in die hotel is wat hy of sy voorgee om te wees nie. Hazyview word boonop geteister deur buitengewoon hoë misdaad. Dit is hoe luitenant Conrad Nolte by Wolwedans betrokke raak. Hy besef dat, indien hy hierdie saak nie vinnig oplos nie, meer mense as net Sonja kan sterf. Wolwedans in die skemer het in die vroeë jare tagtig ’n miljoen luisteraars op Springbok Radio betower. En nou is dit terug, gegrond op Leon van Nierop se rolprentdraaiboek en herskrewe radioverhaal op RSG wat die storie in ’n moderne gedaante klee – met dieselfde skokkende geheime wat opnuut vra om ontrafel te word, dié slag met ’n nuwe, makabere kinkel . . .

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780624056133
Download Size:
707 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Wolwedans in die skemer
Reviewed by Liezl from Johannesburg, South Africa on 30 November 2012
2 of 3 people found the following review helpful:

Kan nie wag om die rolprent te sien nie! Die boek was uitstekend!

Was this review helpful?    

 

  Wolwedans in die skemer
Reviewed by Benita from Cape Town , SA on 28 January 2013

Excellent - even more exciting online

Was this review helpful?    

 

  Ebook - Wolwedans in die skemer
Reviewed by Faan from Centurion, South Africa on 02 January 2013

Goeie ervaring

Was this review helpful?    

See more reviews