eBook edition

n Donker dag in September (eBoek) (eBook)

Sheriff-adjudant Alex Brady loop in ’N DONKER DAG IN SEPTEMBER die risiko om sy werk én sy siel te verloor, maar is vasbeslote om ’n... more
Author:
Karen Kingsbury
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
1.18 MB
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Was:
R49.95
Now:
R41.00
eBucks:
eB410
Discovery Miles:
410
  • Pintrest

Short description

Sheriff-adjudant Alex Brady loop in ’N DONKER DAG IN SEPTEMBER die risiko om sy werk én sy siel te verloor, maar is vasbeslote om ’n omgewingsterroristegroep binne te dring en hul aktiwiteite stop te sit. Slegs die vriendskap van Clay en Jamie Michaels – en die liefde van ’n toegewyde jong vrou – kan Alex help om sy hart weer vir ander oop te maak en die toekoms in te gaan wat God vir hom beplan.

Long description

Sheriff-adjudant Alex Brady het sy hart verhard ná sy brandweerman-pa een van die 9/11-slagoffers geword het. Alex draai sy rug op almal en lê hom daarop toe om saam met sy vierpootige spanmaat, Bo, geweld te beveg en die mense van Los Angeles te beskerm.     Wanneer die ergste brand-seisoen in Kalifornië se geskiedenis uitbreek, staar sy grootste uitdaging nóg Alex in die gesig. ’n Omgewingsterroristegroep teiken Oak Canyon Estates. Alex loop die risiko om sy werk én sy siel te verloor, maar is vasbeslote om die groep binne te dring en hul aktiwiteite stop te sit. Slegs die vriendskap van Clay en Jamie Michaels – en die liefde van ’n toegewyde jong vrou – kan Alex help om sy hart weer vir ander oop te maak en die toekoms in te gaan wat God vir hom beplan.     ’N DONKER DAG IN SEPTEMBER is ’n aangrypende verhaal van gevaar en heldhaftigheid.

Product details

Publisher:
Christelike Uitgewersmaatskappy
ISBN:
9781431604586
Download Size:
1.18 MB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Excellent
Reviewed by Christopher from Pretoria, South Africa on 05 February 2013

Karen Kingsbury is the best writer there is. Book was very heart sore but loved it.

Was this review helpful?    

 

  gobii
Reviewed by Pieter from gauteng, south-africa on 10 December 2012

great!!

Was this review helpful?    

 

  'n Donker dag in September
Reviewed by Liezl from Johannesburg, South Africa on 30 November 2012

Goeie leesstof vir koue aande in Duitsland!

Was this review helpful?    

See more reviews