Short description
Toe Jens Nielsen Laetitia destyds nie wou hê nie, het sy die pad gevat en hulle kind alleen kom grootmaak. Nou gaan sy terug Denemarke toe om Dot se pa vir haar te gee. Maar opnuut tuimel haar kaartehuis ineen.
Customer reviews & ratings
Write a review for this product.
Rate this product.

n Onverstandige vrou
Reviewed by Laetitia from Polokwane on 25 March 2013
Good
Was this review helpful?

n Onverstandige vrou
Reviewed by Elma from Pretoria on 23 January 2013
Baie goeie verhaal, het die boek in n aand deurgelees. Kon nie neersit nie.
Was this review helpful?