eBook edition

'n Tyd om lief te hê

Na een-en-twintig jaar se getroude lewe en 'n amper-egskeiding, is John en Abby Reynolds weer bymekaar en gelukkiger as ooit. Hulle is oortuig dat... more
Subtitle:
n Verhaal van onvoorwaardelike toewyding (eBook)
Author:
Karen Kingsbury
Format:
Adobe DRM PDF
Download Size:
1.08 MB
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R83.95
eBucks:
eB840
Discovery Miles:
840
  • Pintrest

Short description

Na een-en-twintig jaar se getroude lewe en 'n amper-egskeiding, is John en Abby Reynolds weer bymekaar en gelukkiger as ooit. Hulle is oortuig dat hulle al die uitdagings wat hulle in die gesig staar - hul kinders se probleme end die politiek rondom John as voetbal-afrigter - kan hanteer. Maar dan gebeur die ondenkbare, wanneer 'n motorongeluk hul lewens onderstebo keer...

Long description

Na een-en-twintig jaar se getroude lewe en ‘n amper-egskeiding, is John en Abby Reynolds weer bymekaar en gelukkiger as ooit. Hulle is oortuig dat hulle al die uitdagings wat hulle in die gesig staar – hul kinders se probleme end die politiek rondom John as voetbal-afrigter – kan hanteer. Maar dan gebeur die ondenkbare, wanneer ‘n motorongeluk hul lewens onderstebo keer…

Die tragedie skud hul geloof, en die van hul kinders. Om te kan vergewe en te bly hoop op ‘n wonderwek, verg dat John en Abby opnuut ontdek en vashou aan die wat werklik belangrik is. Hulle is vasberade om saam aan te beweeg met hul lewens maar is saam voldoende vir ‘n toekoms wat gulle nooit voorsien het nie?

“n Tyd om lief te hê is ‘n onvergeetlike verhaal van hoop en geloof – ontdek die krag van onvoorwaardelike liefde en toewyding, en die vermoë van ‘n almagtige God om ‘n tragedie in ‘n geleentheid te omskep.

Product details

Publisher:
Struik Christian Media
ISBN:
9781415317105
Edition:
1
Download Size:
1.08 MB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Pages:
378
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings