Ekonomie Vir Suid-Afrikaanse Studente

Ekonomie vir Suid-Afrikaanse studente is ’n omvattende inleiding tot ekonomie in die algemeen, teen ’n hedendaagse Suid-Afrikaanse agtergrond.... more
Author:
Philip Mohr; Louis Fourie
Format:
Softcover
Edition:
4th ed

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 250.00  | 12 used from R 170.00
Now:
R419.00
eBucks:
eB4 190
Discovery Miles:
4 190
  • Pintrest

Short description

Ekonomie vir Suid-Afrikaanse studente is ’n omvattende inleiding tot ekonomie in die algemeen, teen ’n hedendaagse Suid-Afrikaanse agtergrond. South African workbook for economics is ’n addisionele hulpmiddel wat studente kan aankoop by hul naaste boekwinkel. Verdere inligting word vermeld op bladsy v.

Long description

Die gemaklike styl en talle praktiese voorbeelde maak hierdie publikasie besonder toeganklik. Die boek dek al die materiaal wat gewoonlik vir inleidende kursusse voorgeskryf word en lê ’n stewige grondslag vir intermediêre en gevorderde studie in ekonomie.

Die vierde uitgawe is ’n hersiene weergawe van die gewilde derde uitgawe. Soos in die vorige uitgawes, val die klem op die toepassing van ekonomiese teorie. ’n Magdom tersaaklike inligting oor die Suid-Afrikaanse ekonomie word ook gegee.

Product details

Imprint:
VAN SCHAIK
Publisher:
VAN SCHAIK
ISBN:
9780627027130
Publication date:
November 2007
Length:
260mm
Width:
190mm
Weight:
1175g
Edition:
4th ed
Pages:
534
Edition:
4th revised edition
Audience:
General
Pages:
534

Table of contents

Inleiding. Wat is ekonomie?; die ekonomiese probleem van naderby beskou; die onderlinge afhanklikheid tussen die belangrikste sektore, markte en vloeie in die gemengde ekonomie; die meting van die prestasie van die ekonomie; die Suid-Afrikaanse ekonomie; die ekonoom se toerusting. Mikro-ekonomie. Vraag, aanbod en pryse; vraag en aanbod in aksie; elastisiteit; agtergrond tot vraag - die teorie van verbruikerskeuse; agtergrond tot aanbod - die teorie van produksie en koste; volmaakte mededinging; monopolie en onvolmaakte mededinging; die arbeidsmark. Van mikro-ekonomie to makro-ekonomie - drie belangrike sektore. Die monetere sektor; die owerheidsektor; die buitelandse sektor. Makro-ekonomie. Inkomebepaling in 'n eenvoudige Keynesiaanse makro-ekonomiese model; Keynesiaanse modelle wat die owerheid en die buiteland insluit; meer oor makro-ekonomiese teorie en beleid; inflasie; werkloosheid en die Phillipskromme; ekonomiese groei en ontwikkeling.

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 16 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R170.00 + R40.00 Post office delivery Good NoleneDJ

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
26 Mar 2013
Location:
Pretoria, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Only the first few cahpters have been read.

Add to basket
R180.00 + R40.00 Post office delivery Acceptable ABotha

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
01 Apr 2012
Location:
Potchefstroom, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Cover is damaged but can be repaired, pencil marks on the pages and a few pages marked in highlighter

Add to basket
R200.00 + R40.00 Post office delivery Good Cheri Wagener

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
25 Apr 2013
Location:
Emalahleni, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Almost brand new - few scratches on cover - front page slightly bended

Add to basket
R230.00 + R40.00 Post office delivery Like New Dennis Siecker

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
23 Jul 2012
Location:
Vredenburg, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: very good condition

Add to basket
R230.00 + R40.00 Post office delivery Acceptable Stella111

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
19 Feb 2012
Location:
Centurion, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Some scrathes on cover, but still good inside.

Add to basket
R240.00 + R40.00 Post office delivery Like New Didi24

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
12 Jan 2013
Location:
Oudtshoorn, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Amper glad nie gebruik nie. Baie baie goeie toestand :)

Add to basket
R240.00 + R40.00 Post office delivery Like New Bianca de Klerk

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
28 Jan 2013
Location:
Potchefstroom, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: In good condition, only used for one semester. Covered with dcfix. Looks brand new

Add to basket
R250.00 + R40.00 Post office delivery New Ellie

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
01 Feb 2013
Location:
Klerksdorp, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket
R250.00 + R40.00 Post office delivery Like New leanne11@lantic.net

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
05 Feb 2013
Location:
Oberholzer, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Not been used ever

Add to basket
R250.00 + R40.00 Post office delivery Like New Yvette Bothma

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
29 Mar 2012
Location:
Queenstown, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Very good condition, as good as new.

Add to basket

Next page

Page: