Short description
RSG het nou ‘n heelike verrassing vir jou... ’n trippel CD met ‘n oorsig van die musiek wat sedert 1937 oor die Afrikaanse radio gehoor is en treffers was. Dit sluit in Suid-Afrikaanse en internasionale musiek.
Long description
Die oudste snit op die trippel CD is Silver de Lange en die Vyf Dagbrekers met Hoe ry die trein, wat in 1937 ‘n groot treffer op Afrikaanse radio was. En dan beweeg die snitte op die CD's so deur al die jare van 1937 af tot by vandag. Van die sangers is mense soos Gé Kortsen, Parlotones, The Platters, Lady Antebellum,Tina Turner, Chris Blignaut, Jessica Jones, Laurika Rauch, Gerhard Steyn, Roxette, Village People en ag... jy sal die CD-stel maar moet gaan aanskaf.
Customer reviews & ratings
Write a review for this product.
Rate this product.

75 JAAR VAN MUSIEK
Reviewed by Tessa from JEFFREYSBAAI on 22 May 2012
13 of 32 people found the following review helpful:
'N PRAGTIGE VERSAMELING VAN OUD TOT NUUT. GENIET DIT WERKLIK BAIE, SOMMIGE SNITTE BRING SOET HERINNERINGE MEE.
Was this review helpful?