Speletjies- Baby Bop sukkel om die reels te volg en haar beurt af te wag as sy speletjies speel. Toe Riff haar help met die reels, besef sy dit maak die speletjies pret vir almal!
Leespret - BJ se toon kry seer terwyl hy maak asof hy Kaptein woema is. Toe Barney voorstel dat hy 'n bitjie rus, raak BJ gefrustreer omdat hy buite wil wees en speel. Barney herinner hom aan die wonderlike wereld van boeke, en die klein dino's besluit om self 'n boek te skryf- oor Kaptein Woema se opwindende avonture!