Blink Stefaans

Actor:
Regardt Van den Bergh; Zoli Marki; Jana Cilliers
Format:
DVD

Was:R55.95
Now:R47.95
eBucks:eB480
Delivery:
Next working day in SA main centers if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com

Blink Stefaans

Short description

Fanus is ´n vaal klankingenieur wat nooit deur enigiemand raakgesien word nie - veral nie deur die baas se mooi, maar temperamentele dogter, Linda nie. Maar dit verander met die aankoms van Blink Stefaans, wat baie raad het vir Fanus... van hoe om hom te laat geld tot hoe om aan te trek. Skielik kry Fanus ´n winsgewende werk as filmmaker, en maak vriende met die filmmaker se assistente, Chrissie. Maar hierdie keer ignoreer hy Blink Stefaans en smeek Linda, op wie hy nog steeds been-af is, om die ster te wees van sy nuwe Aspoestertjie advertensie. Die veldtog misluk, Fanus is sy werk kwyt, en Chrissie vlug met ´n gebroke hart Kaap toe. Blink Stefaans het hom ook verlaat. Sal Fanus ooit weer sy gelukkige lewe terugkry, of bestaan sulke goed net in feëverhale? Regardt van den Bergh vertolk die rol van Fanus, sowel as Fanus se hanerige alter ego, Blink Stefaans in hierdie ligte romantiese komedie

Product details

Director:
Jans Rautenbach
Studio:
MNET
Zone:
Region 2

Other products to consider

Supernatural: Supernatural - Series 3 - Complete: (Box Set)
Supernatural: Supernatural - Series 3 - Complete: (Box Set)

Actor:
A.J. Buckley; Michael Massee; Travis Wester
Now R224.95
(eB 2250)
Gilmore Girls: Gilmore Girls - Series 3: (Box Set)
Gilmore Girls: Gilmore Girls - Series 3: (Box Set)

Actor:
Alexis Bledel; Keiko Agena; Lauren Graham; Melissa McCarthy; Scott Patterson
Now R224.95
(eB 2250)
Die Storie Van Klara Viljee
Die Storie Van Klara Viljee

Director:
Katinka Heyns
Now R75.95
(eB 760)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Blink Stefaans

Blink Stefaans

Was:R55.95
Now:R47.95
eBucks:eB480
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
Sign-up for weekly newsletter
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
DVD Bestsellers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Rio
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Thumbelina
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

5.
Madagascar 2 - Escape 2 Africa
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

6.
Dolphin Tale
Was R106.95
Now R94.95
(eB 950)

7.
Shrek
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

8.
Megamind
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

9.
Sherlock Holmes 2: A Game Of Shadows
Was R135.95
Now R119.95
(eB 1200)

10.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com