Spieeltjie, Spieeltjie aan die WandKammaland se haarkapper verkoop sy besigheid aan juffrou Kittey. Almal raak opgetooi met nuwe kapsels maar iewers is daar 'n haarnaald uit sy plek. Die dorp se inwoners is so behep met hulle voorkoms dat hulle die ware vreugde in the lewe miskyk.
Die Perfekte Geskenk
Piet is verlief op Juffrou Kittey en hy soek die perfekte geskenk vir haar. Hy leer op die harde manier dat liefde nooit selfsugtig moet wees nie.