Short description
Drama op ´n boot in Afrika. Vier uiteenlopende mense moet leer om met mekaar saam te leef: daar is die professor wat ´n ammunisie-opgaarplek moet verwoes, sy vrou wat ´n verlore liefde gaan soek, ´n skrywer, en ´n jong meisie met net ses maande oor om te lewe. Die gevare wat hulle moet trotseer is groot, maar dit leer hulle om saam te staan en gee hulle hoop om te oorleef
Customer reviews & ratings