Write a review for this product.
Rate this product.

De La Rey - Konsert opgeneem by Bluemoon in Nelspr
Reviewed by Daggie from Amanzimtoti on 12 November 2012
Die dvd is nice maar sou eerder Bok van Blerk Greatest Hits DVD wou kry. Weet nie of daar een uit is nie.
Was this review helpful?

Bok se DVD debuut
Reviewed by Unknown from Port Elizabeth, South Africa on 25 July 2007
874 of 1842 people found the following review helpful:
Hierdie DVD is werklik uitstekend. As jy dit misloop, mis jy beslis uit. Die beligting en klank gehalte is awesome. Die beeld trek jou in; dit voel of jy in die voorste ry staan voor die verhoog. Bok het 'n eiesoortige verhoogpersoonlikheid wat verewig is op hierdie DVD. As jy die CD geniet het, is die DVD beslis 'n moet. Hatfield Jol is behoorlik 'n vertoning op sy eie, en jy kry 'n voorsmakie van Bok se akteurstalent...
Koos Kombuis se Lisa se Klavier was nog altyd een van my persoonlike gunstelinge, maar Bok se passievolle weergawe gee nuwe betekenis aan hierdie besonderse liedjie - dit gee mens hoendervleis elke keer wanneer jy daarna luister!
So, vir diegene wat nog nooit bevoorreg was om Bok in aksie op die verhoog te sien nie, of ter enig tyd dit wil herleef, is hierdie DVD 'n moet. Geniet dit!!
Was this review helpful?