Die Brakkers van Kammaland

Subtitle:
"Jokke, Kulle en Gapse"
Format:
DVD

Out of stock


Die Brakkers van Kammaland Out of stock

Short description

Hulp aan ouers om Christelike waardes aan kinders oor te dra.

Piet se partytjie

Piet verjaar en wil graag 'n partytjie hou. Pretorius s^e dat hy Piet se hero spesiaal sal nooi omdat hulle vriende is. Maar is die die waarheid?

Juffrou Kittey word Onderwyseres

Juffrou Kittey los by die skool af en kort voorlank loop alles in die Kammalandskool skeef. Uiteindelik leer almal 'n belangrike les oor kullery.

Etenstyd in Kammaland

Die Sheriff is met ete en dit beteken niemand hou toesig oor Kammaland nie. Almal begin links en regs steel. Na middagete moet almal verduidelik.

Long description

Piet se PartytjiePiet verjaar en wil graag 'n partytjie hou. Pretorius se dat hy Piet se hero spesiaal sal nooi omdat hulle vriende is. Maar is dit die waarheid?

Juffrou Kitty Word OnderwyseresJuffrou Kitty los by die skool af en kort voor lank loop alles in die Kammalandskool skeef. Uiteindelik leer almal 'n belangerike les oor kullery.

Etenstyd in KammalandDie Sheriff is met ete en dit beteken niemand hou toesig oor Kammaland nie. Almal begin links en regs steel. Na middagete moet almal verduidelik.

Product details

Duration:
30 min.
Zone:
Region 2
Rating:
All

Other products to consider

Doringrosie
Doringrosie

Now R37.95
(eB 380)
Homeward Bound
Homeward Bound

Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)
The Incredible Hulk
The Incredible Hulk

Now R59.95
(eB 600)

Out of stock

Die Brakkers van Kammaland

Die Brakkers van Kammaland

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
Sign-up for weekly newsletter
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com