Die Reis Na Die Middle Punt Van Die Aarde

Professor Lindenbruck stel voor om op 'n ekspedisie na die middel van die aarde te vaar op dieselfde roete as 'n vermiste wetenskalike. Sy dogter... more
Studio:
Independent
Format:
DVD

Delivery:
Usually within 10 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R49.95
eBucks:
eB500
Discovery Miles:
500
  • Pintrest

Short description

Professor Lindenbruck stel voor om op 'n ekspedisie na die middel van die aarde te vaar op dieselfde roete as 'n vermiste wetenskalike. Sy dogter Alexa dring daarop aan om die geselskap te vergesel. Met tiener-vriend Gower en die roomys-liefhebbende marmot Hercules, vind die behoedsame professor 'n merkwaardige groep onderaardse dinosourusse... en gevaar!

Maar dis nie net die pre-historiese gediertes en die gesmelte lawa wat teespoed vir die geselskap veroorsaak nie... dis die mededingende wetenskaplike Dr. Greed wat vasbeslote is om hulle te stop! Baie ouers en kinders word al vir 'n paar jare lank vermaak deur Jules Verne se vrolike verhaal oor betowerende verlore stad myle onder die aarde se oppervlak. Die gunsteling kom nou kleurvol tot lewe in hierdie splinternuwe musikale uitbeelding.

Product details

Zone:
Region 2
Rating:
ALL AGES

Customer reviews & ratings