Die Storie Van Klara Viljee

Director:
Katinka Heyns
Format:
DVD

Now:R75.95
eBucks:eB760

More buying options:

Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Die Storie Van Klara Viljee

Long description

Hierdie positiewe verhaal van een vrou se stryd om haarself van die verlede te bevry, en die impak daarvan op die klein vissersdorpie waar sy woon, wys dat geloof berge kan versit, of tot niet kan maak. Wanneer die kleremaakster, Klara haar pa en haar verloofde aan die see afgee, besluit sy dat sy die oseaan nooit weer wil sien nie. Sy bou haar huis agter 'n groot sandduin, en weier selfs om vis te eet. Verskeie jare later ontvang sy egter nuus wat haar laat besluit om die duin te verskuit, emmervol by emmervol. Dit blyk dat haar verloofde leef, en dat hy die laaste ses jaar in Kaapstad woon. Hy het weggeloop omdat hy 'n plaaslike meisie swanger gemaak het - 'n swangerskap toegeskryf aan die plaaslike onderwyser. Soos die dorpsbewoners toekyk hoe Klara die duin verskuif begin hulle hul eie lewens ondersoek. Die hele gemeenskap ondergaan wonderbaarlike vernuwing.

Product details

Studio:
M-NET PRODUCTIONS
Duration:
113
Video Encoding:
1.33.1 Full Frame Version
Subtitle languages:
None
Audio Encoding:
Dolby Digital 2.0
Zone:
Region 2
Rating:
13

More buying options

View all 1 new from R95.00
Queries
R95.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: SeiKlo Publishers | Uitgewers  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: This title is offered as a Value Added Service. Full payment in advance in South African Rands, as well as clearance of payment, is required for all orders prior to despatch. Despatch on Tuesdays and Thursdays. Allow 3 to 5 business days for delivery.
0

    1     

Other products to consider

Storiehuis Collection 2
Storiehuis Collection 2

Was R115.95
Now R102.95
(eB 1030)
Eendag op 'n Reendag: Die Rossouws
Eendag op 'n Reendag: Die Rossouws

Actor:
Katinka Heyns; Marga Van Rooy; Regardt Van den Bergh
Now R55.95
(eB 560)
Dr Kwak
Dr Kwak

Now R55.95
(eB 560)
Feast of the Uninvited
Feast of the Uninvited

Actor:
Anna Mart van der Merwe; Jana Cilliers; Karl Thanning; Lika van den Bergh; Marius Weyers; Maurice Carpede; Neil Sandilands
Now R119.95
(eB 1200)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die Storie Van Klara Viljee

Die Storie Van Klara Viljee

Now:R75.95
eBucks:eB760
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
Sign-up for weekly newsletter
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
DVD Bestsellers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Rio
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Thumbelina
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

5.
Madagascar 2 - Escape 2 Africa
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

6.
Shrek
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

7.
Rango
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

8.
Homeward Bound
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

9.
The Adventures Of Tintin: The Secret Of The Unicorn
Was R151.95
Now R129.95
(eB 1300)

10.
Megamind
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

m.kalahari.com