Eendag op 'n Reendag

Subtitle:
Die Rossouws
Actor:
Regardt Van den Bergh; Katinka Heyns; Marga Van Rooy
Format:
DVD

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R95.95
eBucks:
eB960
Discovery Miles:
960
  • Pintrest

Long description

Die bekende Suid-Afrikaanse regisseur, Jans Rautenbach skep in sy eie, magiese styl 'n silwerdoek-romanse met 'n pikante geur, met sterre, Katinka Heyns, Regardt van den Bergh en Jana Cilliers. Susie Botha is smoorverlief op die aantreklike maar stil Paul Rossouw. Dan, op die aand van 'n spesiale afspraak, verwyn Paul. Susie is verpletter. Sy weet nie dat Paul haar misdadige broer, Gert, 'n klein fortuin skuld nie - wat teen middernag betaal moet word. In 'n desperate poging om geld bymekaar te kry, neem hy deel aan 'n korrupte dobbelspel.

Gert daag by die goor dobbelnus op, ontbloot die eienaar daarvan as 'n skurk en verwurg hom. Die polisie daag op, en Sussie is oortuig daarvan dat Paul vir altyd uit haar lewe is. Op 'n vaal dag, wanneer Susie roomys van haar roomyswa verkoop, sien Paul na haar aanloop. Haar prins het haar toe tog kom red.

Product details

Director:
Jans Rautenbach
Studio:
MNET
Zone:
Region 2
Rating:
NA

Customer reviews & ratings