Fiela Se Kind

Maar is die Van Rooyens, armblankes wat hul kinders soos slegte honde behandel, werklik Benjamin se ouers? Of le die geheim van sy afkoms in die see... more
Actor:
Shaleen Surtie-Richards; Lida Botha; Dawid Minnaar; Jan Ellis; Marchelle Verwey; Andre Rossouw; Annie Malan
Format:
DVD
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Now:
R59.95
eBucks:
eB600
Discovery Miles:
600
  • Pintrest

Short description

Maar is die Van Rooyens, armblankes wat hul kinders soos slegte honde behandel, werklik Benjamin se ouers? Of le die geheim van sy afkoms in die see opgesluit? Twaalf jaar later besluit Benjamin, toe 'n volwasse man, om die waarhied uit te vind. Gegrond op Dalene Mathee se bekroonde roman.

Long description

Die anngrypende verhaal van 'n bruin vrou se liefde vir haar wit optelkind. Fiela Komoetie se gelukkige gesinnetjie word wreed uitmekaar geskeur toe 'n magistraat bepaal dat haar wit hanskind - 'n seun wat sy hir die afgelope nege jaar soos haar eie grootgemaak het - aan sy regte ouers terugbesorg moet word.

Product details

Director:
Katinka Heyns
Studio:
MNET
Zone:
Region 2
Rating:
NA

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Excellent service.
Reviewed by Elsie from Pretoria on 13 June 2013

Excellent service. Received item in good condition. Thank you.

Was this review helpful?    

 

  for a friend
Reviewed by Sophia from south africa on 09 April 2013

gift for a friend

Was this review helpful?    

 

  Fila se kind
Reviewed by Tessa from Benoni on 05 March 2013

n ongelooflike fliek < ons het dit baie geniet < kinders het dit as voorgeskrewe boek by skool <

Was this review helpful?    

See more reviews