Write a review for this product.
Rate this product.

for a friend
Reviewed by Sophia from south africa on 09 April 2013
gift for a friend
Was this review helpful?

Fila se kind
Reviewed by Tessa from Benoni on 05 March 2013
n ongelooflike fliek < ons het dit baie geniet < kinders het dit as voorgeskrewe boek by skool <
Was this review helpful?

Fiela se kind
Reviewed by Ettiene from Pretoria on 29 January 2013
1 of 3 people found the following review helpful:
Baie goed !!!!!
Was this review helpful?
See more reviews

Fiela Se Kind
Reviewed by Alta from Krugersdorp, Gauteng on 25 March 2012
19 of 47 people found the following review helpful:
Die "GOLDEN OLDIE" is beter op BETA of Video, jammer dat die uitgawe op DVD se beeld en sommige tonele se agtergrond musiek nie van die beste kwaliteit is nie. Bly maar 'n uitstekende verhaal, net jammer ons kinders sal verder in die toekoms nie die beelmateriaal kan geniet soos ons nie
Was this review helpful?

Swak kwaliteit DVD
Reviewed by Louis from Secunda on 25 March 2009
2300 of 4949 people found the following review helpful:
Hierdie is 'n uitstekende fliek, maar die DVD (die Mnet-weergawe) is van 'n baie swak gehalte. Tonele met min beweging in lyk goed maar enige toneel met aksie in, word streperig en swak gedefinieer. Dit is steurend en doen afbreek aan die fliek.
Was this review helpful?