Now:R143.95
eBucks:eB1440

More buying options:

Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Liefling Die Movie

Short description

Hierdie musiekfliek draai hoofsaaklik om die lewe van Liefling Marais, n meisie met n passie vir die lewe en n neus vir avontuur! Liefling bly op n plaas saam met pa Simon, ma Linda, broer Kobus, oupa Karel en huishoudster en vertroueling Katy. Pa Simon is n professor by die universiteit en in sy klas ontmoet ons die drie trawante en boesemvriende Jan, Pieter en Gert. Die seuns is ook Hartbeespoorters en Jan bly by sy ouma Elsa Ferreira. <Die storie skop af in n Desember vakansie. Rykmansdogter Melanie von Staden, het haar oog ferm gerig op die aantreklike Jan Ferreira wat weer sy oog op Liefling het. Die noodlot bring verliefdes,vriende en sogenaamde vyande onverwags bymekaar. Hierdie is n liefdesverhaal vol trane, lag, musiek, dans en nostalgie.

Long description

Soos die titel 'Liefling' reeds verklap, is hierdie 'n liefdesverhaal wat vertel word, deur gebruik te maak van bekende en geliefde Afrikaanse musiek van so ver terug as die 70's tot nou!

Hierdie musiekfliek draai hoofsaaklik om die lewe van Liefling Marais, 'n meisie met 'n passie vir die lewe en 'n neus vir avontuur! Liefling bly op 'n plaas saam met pa Simon, ma Linda, broer Kobus, oupa Karel en Katy, die huishoudster en vertroueling. Pa Simon is 'n professor by die universiteit en in sy klas ontmoet ons die drie trawante en boesemvriende, Jan, Pieter en Gert. Die seuns is ook Hartbeespoorters en Jan woon by sy Ouma, Elsa Ferreira. 

Die storie skop af in 'n Desember vakansie. Rykmansdogter, Melanie von Staden, het haar oog ferm gerig op die aantreklike Jan Ferreira, wat weer sy oog op Liefling het.

Die noodlot bring verliefdes, vriende, en sogenaamde vyande onverwags bymekaar. Hierdie is 'n liefdesverhaal vol trane en lag, musiek en dans.

Product details

Artist(s):
FEATURE FILM
Director:
Brian Webber
Duration:
112 min.

More buying options

View all 1 new from R110.001 used from R98.00
Queries
R98.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: TOP DVD  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R110.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Judsown007  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Viewed once
0

    1     

Other products to consider

Karate Kallie
Karate Kallie

Actor:
Ben Kruger; Carmilla Mosavel; Marga Van Rooy; Mike Smuts; Ruan Smith; Shaun Heath; Solomon Cupido; Wynand van Vollenstee
Now R98.95
(eB 990)
Getroud met Rugby: Seison 1 Episodes 1-13
Getroud met Rugby: Seison 1 Episodes 1-13

Actor:
Garth Collins; Henre Pretorius; Johan Scholtz
Now R188.95
(eB 1890)
Die Professor En Die Prikkelpop
Die Professor En Die Prikkelpop

Now R59.95
(eB 600)
Die Storie Van Klara Viljee
Die Storie Van Klara Viljee

Director:
Katinka Heyns
Now R75.95
(eB 760)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Heilsaam
Reviewed by Johan de Beer from Queenstown, SA on 06 April 2011
634 of 1366 people found the following review helpful:

Nie vir Engelse kykers nie - jy moet die taal en die kultuur verstaan. Baie lekker herinneringe met slim gebruik van wel bekende liedjies!

Was this review helpful?    

 

  Liefling
Reviewed by Unknown from Pietersburg, South Africa on 20 February 2011
751 of 1620 people found the following review helpful:

Brilliant!!!!

Was this review helpful?    

 

  WOW
Reviewed by Unknown from South afrika on 13 April 2011
596 of 1359 people found the following review helpful:

This movie realy shows Afrikaaners have it. we have it all good music talent scenery everything in one divine movie

Was this review helpful?    

See more reviews

Buy this product

Liefling Die Movie

Liefling Die Movie

Now:R143.95
eBucks:eB1440
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
Sign-up for weekly newsletter
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
DVD Bestsellers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Rio
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Thumbelina
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

5.
Madagascar 2 - Escape 2 Africa
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

6.
Shrek
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

7.
Rango
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

8.
Homeward Bound
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

9.
The Adventures Of Tintin: The Secret Of The Unicorn
Was R151.95
Now R129.95
(eB 1300)

10.
Megamind
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

m.kalahari.com