Short description
Hierdie Spesiale Lollos DVD Bestaan Uit Lollos vol 1 - My Naam Is Lollos en vol 2 - Bons Dat Dit Gons!.<br>Dit Verskaf Dus Dubbel Soveel Vermaak En Dans Plesier Op Die 27 Snitte.<br>Almal Sal Sommer Heerlik Fiks Word Op Die Kleurvolle En Vrolike DVD's Saam Met Lollos, Alta En Minki!<br>Koop Nou ! Baie Kinders Is Nog Op Skool Vakansie !!!