Write a review for this product.
Rate this product.
Lollos - uitstekend!Reviewed by Ronel Loubser from Paarl, Suid-Afrika on 23 September 2009
2250 of 4608 people found the following review helpful:
Hierdie is die Afrikaanse Barney en die kinders geniet Lollos en selfs die mammas en pappas sing die liedjies oor en oor. "Die krokodille hoe maak hulle" seker 'n groot gunsteling. Hierdie beveel ek aan vir alle kinders. My 2 jarige dogtertjie is baie erg oor Lollos en as die TV aangaan wil sy Lollos kyk. Ou bekende liedjies wat ons almal ken. Koop dit nou, hoop 'n nr 2 is ook gou op die rak.
Was this review helpful?