Write a review for this product.
Rate this product.

Valse Reklame!!!!
Reviewed by KryDitReg on 27 November 2006
1532 of 3120 people found the following review helpful:
Alhoewel daar op verskeie plekke op die DVD omhulsel Dolby Digital en dts logos verskyn en kalahari.net die klank as Dolby Digital adverteer is nie een enkele snit in Dolby Digital of dts opgeneem nie.
Was this review helpful?