Out of stock

Storiehuis - Sneeuwitjie And Raponsie

<b>Sneeuwitjie:</b> - Spieeltjie, spieeltjie aan die wand, wies die mooiste in die land? Dit was net hierdie vraag dat al die... more
Artist(s):
CHILDREN
Format:
DVD

Out of stock

  • Pintrest

Short description

<b>Sneeuwitjie:</b> - Spieeltjie, spieeltjie aan die wand, wies die mooiste in die land? Dit was net hierdie vraag dat al die moeilikheid begin het. Die antwoord wat die nare koningin gekry het, was sneeuwitjie met haar vel so wit soos sneeu, haar lippe so rooi soos wyn en haar hare so swart soos die middernag. Saam met die sewe dwergies het Otto en Krokkie hulle hande vol om vir Cneeuwitjie teen haar stiefma to beskerm. <p> <b>Raponsie:</b> - Raponsie is n spesiale meisie. New net is sy vernoem na n slaai nie, maar sy he took hare wat so lank is dat die van die hoogste toringvenster tot op die grond hang. Sy bly in dieselfde toring met geen deure nie. Prins Egmund gee glad nie om vir enige van die sake nie.

Product details

Studio:
Next Video
Zone:
Region 2
Rating:
A

Customer reviews & ratings