Stories Met Stertjies

Artist(s):
Afrikaans
Format:
DVD

Now:R138.95
eBucks:eB1390
Delivery:
Usually within 10 working days.
Seller:
kalahari.com

Stories Met Stertjies

Short description

Soos vertel deur Woutrine Theron 'Waar kom 'n Zebra se strepe vandaan?......en die kameelperd se lang nek? Hoekom is Blouape dan so stout? Ondersoekende kinders wil alles weet. STORIES MET STERTJIES bied vir die hele gesin nuwe antwoorde, ge'nspireer deur egte oertydse fe'verhale en legendes. Die reeks van dertien tradisionele stories bekyk die geheimenisse van donker Afrika in leersame, tog vermaaklike styl. Die Venda en Shangaan se oumenspraatjies vertel dat 'n olifant eers 'n snaakse varkneus gehad het, en dat 'n zebra destyds heeltemal wit was. Al die diere was maats met mekaar, maar vir hulle, was die mens skrikwekkend. Woutrine Theron neem die jongspan op 'n ontdekkingsreis deur wilde Afrika. Oorspronklike karikatuursketse ineengevleg met pragtige filmskote van wilde diere in hul natuurlike omgewing is 'n lus vir die oog. Elke storie ondersoek uitsonderlike gewoontes en eienskappe van 'n verskillende Afrika dier. In ligte luim wys Stories Met Stertjies vir die jongspan hulle natuurlike erfenis, en hervestig ook die waardes van stories soos destyds oorvertel.

Product details

Duration:
122 min.

Other products to consider

Die Verspotste Kindertreffers - Vol.1
Die Verspotste Kindertreffers - Vol.1

Artist:
CHILDREN
Was R97.95
Now R88.95
(eB 890)
Kareltjie Kameelperd En Vriende - Vols.1 & 2
Kareltjie Kameelperd En Vriende - Vols.1 & 2

Artist:
CHILDREN
Was R74.95
Now R67.95
(eB 680)
Crazy People en Jy is my Liefling
Crazy People en Jy is my Liefling

Actor:
Franz Marx; Min Shaw; Siegfried Mynhardt
Now R95.95
(eB 960)
Orkney Snork Nie 2
Orkney Snork Nie 2

Actor:
Zack du Plessis
Now R98.95
(eB 990)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Stories Met Stertjies

Stories Met Stertjies

Now:R138.95
eBucks:eB1390
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
Sign-up for weekly newsletter
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
DVD Bestsellers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Rio
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Thumbelina
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

5.
Madagascar 2 - Escape 2 Africa
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

6.
Dolphin Tale
Was R106.95
Now R94.95
(eB 950)

7.
Shrek
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

8.
Megamind
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

9.
Sherlock Holmes 2: A Game Of Shadows
Was R135.95
Now R119.95
(eB 1200)

10.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com