Voetspore 3 - Van Kaap tot Kilimanjaro

Die Voetsporespan vertrek uit Kaapstad, onder-weg na die hoogste punt op die Afrika-kontinent. more
Artist(s):
Documentary
Format:
DVD
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Was:
R207.95
Now:
R176.95
eBucks:
eB1 770
Discovery Miles:
1 770
  • Pintrest

Short description

Die Voetsporespan vertrek uit Kaapstad, onder-weg na die hoogste punt op die Afrika-kontinent.

Long description

Die Voetsporespan het vertrek uit Kaapstad, onderweg na die hoogste berg op die Afrika kontinent. Die reis het geloop deur die Sederberge, die Groen Kalahari, die Kgalagadi, die Sentraal Kalahari, Moremi, Savuti, Chobe en Barotseland. Van daar het die roete oos gedraai oor Lusaka onderweg na Suid Luanga, die Malawi meer en Cabo Delgado in die Noorde van Mosambiek. In Tanzanie was die span by die Selous, Dar es Salaam, Zanzibar, die Ngorogorokrater, die Serengeti en die Natronmeer. Die reis is afgesluit in Kenia aan die voetheuwel van Kilimanjaro in die Amboseli Nasionale park. Weer is daar tydens die reis gebruik gemaak van die alternatiewe roetes - die 4x4 roetes. Weer het die span hoofsaaklik gekamp, en saans is daar aandag gegee aan die beste safari cuisine denkbaar. Voetspore het vir die span, soos vir baie van die kykers na die reeks, leefwyse geword.

Product details

Label:
M-NET PRODUCTIONS
Product code:
MNETDVD-003
Duration:
6660
Zone:
Worldwide
Rating:
Adults

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Voetspore 3
Reviewed by Charlene from Nelspruit on 03 February 2013

Uitstekend gewees

Was this review helpful?    

 

  Exellent
Reviewed by Mnr Raynaldo Buys on 30 October 2008
3027 of 6138 people found the following review helpful:

Watched it all the way from kaap tot Kairo. Absoluut interresant en uitstekende program!

Was this review helpful?