Voetspore 4 Van Kilimanjaro Tot Kairo

Artist(s):
Documentary
Format:
DVD
Average customer rating:
 (Reviews)

Was:R188.95
Now:R160.95
eBucks:eB1610
Delivery:
Next working day in SA main centers if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com

Voetspore 4 Van Kilimanjaro Tot Kairo

Long description

Kili tot Karoo

Die Voetspore wiele is aan die draai vir die vierde keer, dié keer al die pad van Kilimandjaro tot in die Karoo.

Die reis begin in Tanzanië, bo op Kilimandjaro, maak 'n draai in die Serengeti, van daar is dit om die Victoriameer tot in Uganda, na die oorsprong van die Nyl. Dis 'n rivier wat 'n belangrike rol speel in vanjaar se Voetsporereis. Na Uganda is dit tot in Nairobi om die voertuie te diens en dan draai die Nissans se neuse noord, bestemming die Turkanameer. Na Turkana lê die langste en eensaamste pad voor in die Noord-Ooste van Kenia, maar daarna wag Ethiopië met eksotiese bestemmings soos Shashemene, Harer, Addis Abeba en Lalibela. Khartoem in Soedan is volgende. Dis die bymekaarkomplek van die Wit en Blou Nyl. Van daar noord is die rivier een. Die Voetsporespan volg die langste rivier in die wêreld deur die Sahara, oor die Aswandam, verby Luxor, al die pad tot by die Egiptiese hoofstad.

Product details

Studio:
M-NET PRODUCTIONS
Label:
M-NET PRODUCTIONS

Other products to consider

Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52

Now R138.95
(eB 1390)
Kruger Park Die Visie Bly Leef
Kruger Park Die Visie Bly Leef

Now R138.95
(eB 1390)
Song Vir Katryn - Season 1
Song Vir Katryn - Season 1

Now R188.95
(eB 1890)
Voetspore 2: Op Die Strand (4 DVD Box Set)
Voetspore 2: Op Die Strand (4 DVD Box Set)

Was R188.95
Now R160.95
(eB 1610)

Buy this product

Voetspore 4 Van Kilimanjaro Tot Kairo

Voetspore 4 Van Kilimanjaro Tot Kairo

Was:R188.95
Now:R160.95
eBucks:eB1610
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
Sign-up for weekly newsletter
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
DVD Bestsellers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Rio
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Thumbelina
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

5.
Madagascar 2 - Escape 2 Africa
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

6.
Dolphin Tale
Was R106.95
Now R94.95
(eB 950)

7.
Shrek
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

8.
Megamind
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

9.
Sherlock Holmes 2: A Game Of Shadows
Was R135.95
Now R119.95
(eB 1200)

10.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com