Vuurdoop Van Die Rooi Duine

Artist(s):
Afrikaans
Format:
DVD

Now:R138.95
eBucks:eB1390
Delivery:
Usually within 10 working days.
Seller:
kalahari.com

Vuurdoop Van Die Rooi Duine

Short description

Verdoesel in die rooi duine van die Kalahari is net soveel sensasiestories as in enige koerant. Elke woeste veldslag, vreeslose ontsnapping, hongersnood, of 'n nuwe geboorte word netjies in die sand uitgespel. Met die skerp geslypte bekwaamheid van 'n Meester Spoorsnyer, kan die geheime van die duine ontrafel word. VUURDOOP VAN DIE ROOI DUINE is 'n ware verhaal van boesman Vet Piet en jong Thomas. Saam vat hulle spoor tot in die wereld van die San Boesmans, mense wie se oorlewing afhang van bewustheid en kennis van die dorsland waar hulle bestaan maak. 'n Woestynland, vol leeus, dodelike slange en skerpioene, wat elk 'n padkaart van hul daaglikse doen en late in die sand los. Om te volhard moet Vet Piet die oeroue kuns van spoorsny saam met Thomas uitleef. So kan hulle elke verraderlike hinderlaag agter 'n witgatboom voorspel. Saam soek hulle pad deur die dreigende warboel van rooi duine. Vir hulle is die uiterste vuurdoop om nie hul eie grafskrif in die woestynsand agter te laat nie. Met die onverwagte afsterwe van Vet Piet Kruiper, meester spoorsnyer van die Kalahari, is die lees van die rooi duine nou 'n kuns wat kan verdwyn.

Product details

Duration:
90 min.

Other products to consider

Breekpunt
Breekpunt

Now R59.95
(eB 600)
Kwêla Funnies 2: Lag 'n Slag...
Kwêla Funnies 2: Lag 'n Slag...

Director:
Pieter Cilliers
Now R95.95
(eB 960)
Song Vir Katryn - Season 1
Song Vir Katryn - Season 1

Now R188.95
(eB 1890)
Voetspore 1
Voetspore 1

Was R188.95
Now R160.95
(eB 1610)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Vuurdoop Van Die Rooi Duine

Vuurdoop Van Die Rooi Duine

Now:R138.95
eBucks:eB1390
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
Sign-up for weekly newsletter
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
DVD Bestsellers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Rio
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Thumbelina
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

5.
Madagascar 2 - Escape 2 Africa
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

6.
Dolphin Tale
Was R106.95
Now R94.95
(eB 950)

7.
Shrek
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

8.
Megamind
Was R69.95
Now R49.95
(eB 500)

9.
Sherlock Holmes 2: A Game Of Shadows
Was R135.95
Now R119.95
(eB 1200)

10.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com