Write a review for this product.
Rate this product.

Wolwedans in die skemer
Reviewed by Suzette from Gauteng on 06 May 2013
Skitterend!
Was this review helpful?

Wolwedans In Die Skemer DVD
Reviewed by Unknown from Vanderbijlpark, Suid Afrika on 01 March 2013
3 of 6 people found the following review helpful:
Glad nie slegte kopie gewees nie. Het nogal van die storie gehou. Dit was lekker om gesigte by die stemme van die destydse radio verhaal te kon sit.
Was this review helpful?

Groot teleurstelling
Reviewed by Riana from Gordonsbaai on 30 April 2013
1 of 2 people found the following review helpful:
Jare terug kon ek nie wag om by die huis te kom na skool om die radio-verhaal te volg nie. Net so, kon ek nie wag om die DVD aan te skaf nie, maar o wee :(
Die akteurs was voor die voet amateur-agtig. Die storie-lyn was seker die grootste teleurstelling. Nee wat, werklik 'n mors van tyd.
Was this review helpful?
See more reviews

Wolwedans in die Skemer - DVD
Reviewed by Sonje from Gauteng, South Africa on 12 March 2013
1 of 2 people found the following review helpful:
Ek was baie teleurgesteld in die dvd, die meeste akteurs was regtig amateurs. Ek het die boek gelees en dan sou jy meer ervare spelers verwag het. Veral die wat die hoofrolle vertolk het was regtig amateurs en doen die boek nie goed nie.
My eerlike opinie, ek sou nooit die boek gekoop het as ek eers die fliek gesien het nie, gelukkig was dit andersom. Die boek is uitstekend.
Was this review helpful?