eBook edition

Bloedsusters (eBook)

n Buitengewone boek oor die vreemde loopbaan van twee buitengewone susters. Die skrywer belig onderhoudend aan die hand van vele vertellings hoe hulle hul daaglikse brood, wat hulle Bloedgeld noem, verdien. Die besonderhede van die selfmoorde, plaasmoorde en gesinsmoorde is weersinwekkend genoeg. Die susters doen hulle skoonmaakwerk oral - selgs in 'n bewegende trein, in 'n nudistekamp, in 'n visdam. Dikwels bid hulle voordat hulle begin opruim. Want hulle het baie geloof nodig. En 'n sin vir humor om hul senuwees aanmekaar te hou.
Author:
Roelien Schutte Eileen de Jager
Format:
Adobe DRM ePub

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Country of origin: South Africa The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

Was:
R161
Now:
R120
eBucks:
eB1 200
Discovery Miles:
1 200

Description

n Buitengewone boek oor die vreemde loopbaan van twee buitengewone susters. Die skrywer belig onderhoudend aan die hand van vele vertellings hoe hulle hul daaglikse brood, wat hulle Bloedgeld noem, verdien. Die besonderhede van die selfmoorde, plaasmoorde en gesinsmoorde is weersinwekkend genoeg. Die susters doen hulle skoonmaakwerk oral - selgs in 'n bewegende trein, in 'n nudistekamp, in 'n visdam. Dikwels bid hulle voordat hulle begin opruim. Want hulle het baie geloof nodig. En 'n sin vir humor om hul senuwees aanmekaar te hou.

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
1192 KB
Printable:
Not Allowed
Author:
Eileen de Jager, Roelien Schutte
Imprint:
LAPA
Publisher:
LAPA
ISBN:
9780799350449
Language(s):
af

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Bloedsusters (eBook)

'n Defnitiewe "moet-lees-boek" vir iemand wat hou van realiteitsboeke. Ek kon dit nie neersit nie, en moes die boek in een aand deurlees. Nie vir die sensitiewe leser nie. En dit laat 'n mens 'n bietjie verder dink wanneer jy hoor daar was weer 'n plaasaanval. 'n Insiggewende boek. Ek wag op Bloedsusters 2. :-)

Bloedsusters

Dit is 'n puik boek, en ek sal dit aanbeveel vir enige leser wat hou van realiteit.Dalk nie vir die sensitiewe leser nie, maar steeds baie interessant.

Bloedsusters

Die was nou n damn goeie boek. Wil eintlik vir die susters direk n email stuur om te vra waar die volgende een... Was deur en deur die moeite werd. Dankie julle!!

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items