eBook edition

Bokke se Kombuis (eBook)

Bokke se Kombuis is ’n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, hier aangebied in die gunstelingresepte van 40 voormalige en huidige Springbokrugbylegendes. Van die beroemdste manne in groen-en-goud het hul truie vir voorskote verruil – waaronder John Smit, Kobus Wiese, Victor Matfield, Wynand Claassen, Fourie du Preez, Jan ‘Boland’ Coetzee, Bryan Habana, Chester Williams, Morné du Plessis en Bakkies Botha – om hul liefde vir kos te onthul.Weg van die rugbyveld en die fel lig van televisie­kameras, neem Bokke se Kombuis jou tot in die spelers se huise en harte, en gee ’n intieme kykie in die rol wat kos in hul private lewens speel.Bokke se Kombuis gaan egter nie net oor ons rugbyhelde se gunstelingresepte nie – dit is ’n unieke Suid-Afrikaanse verhaal oor hoe kos ou rugbyvriende en totale vreemdelinge om braais, skottels en kombuistafels oor die hele land heen bymekaarbring.
Author:
Duane Heath
Format:
Adobe DRM ePub
Subtitle:
Vier die liefde vir kos, familie en rugby

Delivery time :
Country of origin: South Africa The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

Was:
R107
Now:
R68
eBucks:
eB680
Discovery Miles:
680

Description

Bokke se Kombuis is ’n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, hier aangebied in die gunstelingresepte van 40 voormalige en huidige Springbokrugbylegendes. Van die beroemdste manne in groen-en-goud het hul truie vir voorskote verruil – waaronder John Smit, Kobus Wiese, Victor Matfield, Wynand Claassen, Fourie du Preez, Jan ‘Boland’ Coetzee, Bryan Habana, Chester Williams, Morné du Plessis en Bakkies Botha – om hul liefde vir kos te onthul.Weg van die rugbyveld en die fel lig van televisie­kameras, neem Bokke se Kombuis jou tot in die spelers se huise en harte, en gee ’n intieme kykie in die rol wat kos in hul private lewens speel.Bokke se Kombuis gaan egter nie net oor ons rugbyhelde se gunstelingresepte nie – dit is ’n unieke Suid-Afrikaanse verhaal oor hoe kos ou rugbyvriende en totale vreemdelinge om braais, skottels en kombuistafels oor die hele land heen bymekaarbring.

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
22835 KB
Maximum Downloads:
3
Printable:
Not Allowed
Author:
Duane Heath
Photographer:
Warren Heath
Contributor(s):
Warren Heath
Imprint:
Struik Lifestyle (Random House Struik)
Publisher:
Random House Struik
ISBN:
9781431700417
Language(s):
af

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Your Recent History

Recently Viewed Items