eBook edition

DIE BYBEL (eBook)

Die volledige Afrikaans 1983-vertaling e-Bybel met voetnote. Let asb. daarop dat hierdie e-Bybel in DRM epub-formaat is en nie gebruik kan word op 'n Kindle of enige ander e-leser wat nie van die epub-formaat gebruik maak nie.

Afrikaans 1983-vertaling e-Bybel. (Adobe DRM epub)
Format:
Adobe DRM ePub
Subtitle:
Afrikaans 1983-vertaling e-Bybel

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Country of origin: South Africa The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Was:
R68
Now:
R47
eBucks:
eB470
Discovery Miles:
470

Description

Die volledige Afrikaans 1983-vertaling e-Bybel met voetnote. Let asb. daarop dat hierdie e-Bybel in DRM epub-formaat is en nie gebruik kan word op 'n Kindle of enige ander e-leser wat nie van die epub-formaat gebruik maak nie.

Afrikaans 1983-vertaling e-Bybel. (Adobe DRM epub)

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
1802 KB
Printable:
Not Allowed
Translator:
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Imprint:
Bible Society of South Africa
Publisher:
Bible Society of South Africa
ISBN:
9780798216555
Language(s):
af

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Die Bybel: Afrikaans 1983 vertaling

Ek stem saam met Elna, maar wou graag die Bybel op my Ipad he. Ek het al die boekname "ge-highlight" en dit als op dieselfde dag ge-add onder notas. Nou kan ek hulle in alfabetiese volgorde opsoek (View by page).

Product not very user friendly

Thanks for giving me the opportunity having the Bible in electronic format. Now I could take it wherever I go. Only problem I have is that the names of the bible books does not provide a link straight to the corresponding book. I have to next, next until the bible book I want to read. A real slep and time consuming. The bible is also not a book one could read form the front to the back. Further on I enjoy the Bible book. I was also amazed with the speedily helpful assistance received with regard to the downloading of the software received from the lady at your online help desk. Thanks Cindy-Lou Joseph Loyal Kalahari on-line shopping supporter

Feedback

Satisfied with e-service

Annemarie

Baie happy. Ek geniet dit vreeslik. Dankie julle. Dit se wel: Not compatible with: Verso..... Ek kon dit tog aflaai op my Verso

Fantasties! Maak naslaan sommer baie makliker en vinniger. Gebruik my iPad in die kerk en is baie maklik.

Teleurstellend as jy hom op Gobii laai.

As jy die Bybel op jou Gobii laai kan jy hom net lees "soos 'n boek" van begin tot einde. Jy moet blaai tot waar jy wil wees omrede dit nie in hoofstukke opgebreek word vir makliker toegang nie. Behalwe natuurlik as jy raai by watter bladsy Psalms ens is.

Using my e-Bible in Church

Dear Kalahari.com I love the e-Bible I recently bought. Since I no longer read paper books but e-books on my Ipad, it was great to download the Afrikaans bible to my Ipad and take my light reader to church instead of a big book. Just wish it works with Kindle. Had to download Bluereader.

Die Bybel: Afrikaans 1983 vertaling

Met die Bybel is daar geen fout nie nie. Dit verdien 'n 5 "rating". My probleem is dat jy jou simpel sukkel om by 'n spesifieke Bybelboek uit te kom aangesien daar nie bladsy nommers by die verskillende hoofstukke van die Bybel aangedui word nie. Dus moet jy raai, raai speel tot jy op die regte plek uitkom. As hierdie fout reggestel kom word sal ek die Bybel ten volle aanbeveel.

Afrikaanse BYbel

Very good

Wonderful and easy to read

E-Pub e-book

I have purchased the bible as an e-book luckily I bought the e-pub publication. My second book I was not so lucky then I bought DRF and the font is very small and unchangeable. The E-pub bible is very readable and easy to use

Die Bybel

Excellent . Easy to access and read.

Kompak en byderhand

Die Bybel in 'n elektroniese formaat maak net sin. Dis nou baie maklik om naslaan werk te doen aangesien ek die Bybel by my het ten alle tye.

Bybel Afrikaanse e-book

Werk fantasties - ek gebruik dit op die oomblik om die bybel in 365 dae te lees.

Briljant

Ek is altyd op die pad ek kan nou alles op my iPad hou. Hoef nie meer tas vol boeke saam te vat nie.

Die Bybel as eboek

Skakels na hoofstukke werk nie goed nie.

Good value for money

It is just a pity that you do not have a page index so that you can get to the different bible books. It is impossible to do that without on the e-reader as is.

Excellent

Bybel e-Boek vir iPad

Die Bybel e-Boek werk baie lekker op iPad 3. Laai net eers die Bluefire reader af. Jy kan dit gratis aflaai op www.leserskring.co.za.

Die Bybel

Baie baie dankie ek het die aankoop ervaar as baie maklik en die produk is wonderlik!!!

Die Bybel op my iPad

Heerlik om Bybelskool toe te gaan en my Bybel en aantekening is op een formaat. Geniet dit.

i am downloading ebooks from other internet sites and read it in bluefire and aldiko. But your kalahari reader in android sucks. PLEASE DO SOMETHING ABOUT IT - YOU LOOSE A LOT OF BUSINESS. ADEE BOSMAN 0833273570

kalahari se diens skok

3 dae na ek dit betaal het kan ek nogsteeds dit nie download nie.swak

Eerste boek

Dit was my eerste boek wat ek na my iPad afgelaai het. Ek vind dit egter moeilik om vinnig n nuwe hoofstuk t kry.

Hoe kan mens so lieg!~

'Ons is SA se grootste e-boek winkel' dis die boodskap wat ek aanhoudend hoor terwyl ek vir die soveelste maal aanhou vir my e-boek wat ek vanoggend gekoop het, betaal het, maar wat nogsteeds nie beskikbaar is om af te laai nie. Ordered from supplier, die 'n e-boek, die ding is digitaal op Kalahari bedieners!!! nou ja, so gaan dit maar met slegte diens in SA

So Jammer

Kalahari se diens was skokkend. Dit het meer as 6 dae geneem voordat ek Die Bybel kon aflaai. My email om hulp het ñ verdere week gelê voordat ek ñ stomp antwoord daarop gekry het. Die sogenaamde eReader wat nodig is om die publikasie te lees is so onvriendelik dat ek dit makliker vind om my Familie Bybel saam te dra as om ñ vers met die "eReader" op te soek.

DRM - avoid if you have a Kindle

This document has DRM - so if you use a Kindle, don't purchase as you won't be able to use it.

Your Recent History

Recently Viewed Items