eBook edition

Diamante in die stof (eBook)

Vier keer brand die opsitkers vir hulle, toe vra François de Villiers Katharina om te trou. Sy wéét dit gaan eintlik om haar erfplaasKat is nogtans van plan om sy hart te wen. Al is hy ’n moeilike man, afstandelik, selfs koud.Toe François agterkom sy skoonpa is bankrot, vat hy die pad diamantvelde toe. Sonder sy medewete is Katharina agterna. Saam werk hulle in haglike omstandighede, maar dan stuur François haar huis toe.’n Tweede keer probeer Kat haar huwelik red, maar besluit sy sal haar nie wéér deur François laat verneder nie. Sy het genoeg geld om haar toekoms te verseker, al is die prys hoe hoog.
Author:
Malene Breytenbach
Format:
Adobe DRM PDF

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Country of origin: United States The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

Was:
R65
Now:
R47
eBucks:
eB470
Discovery Miles:
470

Description

Vier keer brand die opsitkers vir hulle, toe vra François de Villiers Katharina om te trou. Sy wéét dit gaan eintlik om haar erfplaasKat is nogtans van plan om sy hart te wen. Al is hy ’n moeilike man, afstandelik, selfs koud.Toe François agterkom sy skoonpa is bankrot, vat hy die pad diamantvelde toe. Sonder sy medewete is Katharina agterna. Saam werk hulle in haglike omstandighede, maar dan stuur François haar huis toe.’n Tweede keer probeer Kat haar huwelik red, maar besluit sy sal haar nie wéér deur François laat verneder nie. Sy het genoeg geld om haar toekoms te verseker, al is die prys hoe hoog.

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
914 KB
Printable:
Not Allowed
Author:
Malene Breytenbach
Imprint:
Romanza
Publisher:
LAPA
ISBN:
9780799348446
Language(s):
af

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Diamante in die stof

'n Lekkerlees outydse roman met voorspelbare intriges, maar nietemin ontspannende leesmateriaal.

Lekkerleesboek

Ek het lanklaas fiksie gelees, maar wou my Gobii inwy. En ek kom op hierdie boek af vir my eerste e-boekaankope. Wat 'n verrassing. 'n Lekkerleesstorie. Die verhaallyn is vars en hou jou nuuskierig. Ek beveel die boek aan as jy ontspanningsleesstof soek.

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items