eBook edition

Die blinde kol (eBook)

Blinde kol is die tweede boek in die Offerkind-reeks wat begin het met Onthou jy my? Dit vertel die verhaal van Izak Mostert wat na sy geslaagde beenmurgoorplanting en die amputasie van sy bene, stadig weer sy lewe aanmekaar begin las. Hy is verbitterd oor verskeie dinge: sy vrou en kind wat in ’n kaping gesterf het, sy aangenome status en gevoel van verwerping, sy amputasies en kanker en die feit dat sy tydrendae verby is. Hy lei ’n lewe van ontkenning en het sogenaamde blinde kolle, dinge waarvan hy nie wil weet en erken nie. Vir Izak is dit moeilik om aan God se vaderhart te glo en ook dat hy ’n God van genade is.Maar die nuus dat Emma Opperman sy tweelingsuster is en haar motivering om meer van haar herkoms te wete te kom, oortuig Izak om haar te help met haar soektog om hulle biologiese ouers te vind. Hy word tydens sy herstel ondersteun deur Emma se vriendin, Simona, en daar ontstaan ’n vriendskap tussen hulle. Stadig bemeester hy sy kunsbene, en daar is hoop dat hy weereens sy tydwedrenmotor kan bestuur. So kom daar ’n nuwe vrou in sy lewe, die pragtige, blinde rooikop, Jody Muller. Sal Izak en Emma hulle biologiese ouers vind? Wat van die eienaardige omstandige van hulle geboorte en die raaisel oor hulle verlore aannemingsdokumente? En wat gaan gebeur in sy verhoudings met Simona en Jody? Sal Izak leer uit sy lewe hoe om die Vaderhart van God te vind en weer vir ander te begin omgee?
Author:
Elize Parker
Format:
Adobe DRM ePub

Delivery time :
Country of origin: United States The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Was:
R102
Now:
R58
eBucks:
eB580
Discovery Miles:
580

Description

Blinde kol is die tweede boek in die Offerkind-reeks wat begin het met Onthou jy my? Dit vertel die verhaal van Izak Mostert wat na sy geslaagde beenmurgoorplanting en die amputasie van sy bene, stadig weer sy lewe aanmekaar begin las. Hy is verbitterd oor verskeie dinge: sy vrou en kind wat in ’n kaping gesterf het, sy aangenome status en gevoel van verwerping, sy amputasies en kanker en die feit dat sy tydrendae verby is. Hy lei ’n lewe van ontkenning en het sogenaamde blinde kolle, dinge waarvan hy nie wil weet en erken nie. Vir Izak is dit moeilik om aan God se vaderhart te glo en ook dat hy ’n God van genade is.Maar die nuus dat Emma Opperman sy tweelingsuster is en haar motivering om meer van haar herkoms te wete te kom, oortuig Izak om haar te help met haar soektog om hulle biologiese ouers te vind. Hy word tydens sy herstel ondersteun deur Emma se vriendin, Simona, en daar ontstaan ’n vriendskap tussen hulle. Stadig bemeester hy sy kunsbene, en daar is hoop dat hy weereens sy tydwedrenmotor kan bestuur. So kom daar ’n nuwe vrou in sy lewe, die pragtige, blinde rooikop, Jody Muller. Sal Izak en Emma hulle biologiese ouers vind? Wat van die eienaardige omstandige van hulle geboorte en die raaisel oor hulle verlore aannemingsdokumente? En wat gaan gebeur in sy verhoudings met Simona en Jody? Sal Izak leer uit sy lewe hoe om die Vaderhart van God te vind en weer vir ander te begin omgee?

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
587 KB
Printable:
Not Allowed
Author:
Elize Parker
Imprint:
Struik Christian Media
Publisher:
Struik Christian Media
ISBN:
9781415322130
Language(s):
af

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items