eBook edition

Die soen (eBook)

Sy soen op vyftien het haar wêreld uitmekaargepluk; sy leef vandag nog met die selfverwyt saam. Wouter Mulder was kleintyd haar held. Ook die ou wat Stefanie se hart gebreek het. Maar hy’s nog net so veroordelend, onverdraagsaam, krities.Hulle herontmoeting ná jare het net weer die ou vyandigheid aangeblaas. Hy verneder haar steeds, spot met haar, glo sy het ‘n verhouding met die getroude akteur wat sy as lyfwag op stel in Mpumalanga moet beskerm. Sy kan nie vir Wouter sê sy pas Hunter Manning op nie. Niemand weet nie, maar almal wonder, skinder. En vererger Wouter se afkeer in haar by die dag.
Author:
Bets Smith
Format:
Adobe DRM PDF

Delivery time :
Country of origin: United States The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

Was:
R65
Now:
R47
eBucks:
eB470
Discovery Miles:
470

Description

Sy soen op vyftien het haar wêreld uitmekaargepluk; sy leef vandag nog met die selfverwyt saam. Wouter Mulder was kleintyd haar held. Ook die ou wat Stefanie se hart gebreek het. Maar hy’s nog net so veroordelend, onverdraagsaam, krities.Hulle herontmoeting ná jare het net weer die ou vyandigheid aangeblaas. Hy verneder haar steeds, spot met haar, glo sy het ‘n verhouding met die getroude akteur wat sy as lyfwag op stel in Mpumalanga moet beskerm. Sy kan nie vir Wouter sê sy pas Hunter Manning op nie. Niemand weet nie, maar almal wonder, skinder. En vererger Wouter se afkeer in haar by die dag.

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
656 KB
Printable:
Not Allowed
Author:
Bets Smith
Imprint:
Romanza
Publisher:
LAPA
ISBN:
9780799347807
Language(s):
af

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items