eBook edition

Die storie (eBook)

Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. DIE STORIE is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saamgevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in n chronologiese verhaal saamgeweef. Die enigste toevoegings is oorgange om elke hoofstuk vloeiend te laat lees, n tydlyn, en n klompie kaarte en vrae.

DIE STORIE vertel die storie van die Bybel en God se liefde vir die mensdom. Soos enige goeie storie is dit gevul met intrige, drama, konflik, romanse en redding. Dit is die verhaal van die Bybel in die Bybel se eie woorde.

As jy nog altyd daarna gesmag het om die volle verhaal van die Bybel te ontdek, is hierdie boek beslis vir jou. Dit is n unieke leeservaring wat jy nie sal kan neersit nie.
Format:
Adobe DRM ePub
Subtitle:
n Aaneenlopende verhaal van God en sy mense

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Country of origin: South Africa The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Was:
R69
Now:
R52
eBucks:
eB520
Discovery Miles:
520

Description

Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. DIE STORIE is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saamgevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in n chronologiese verhaal saamgeweef. Die enigste toevoegings is oorgange om elke hoofstuk vloeiend te laat lees, n tydlyn, en n klompie kaarte en vrae.

DIE STORIE vertel die storie van die Bybel en God se liefde vir die mensdom. Soos enige goeie storie is dit gevul met intrige, drama, konflik, romanse en redding. Dit is die verhaal van die Bybel in die Bybel se eie woorde.

As jy nog altyd daarna gesmag het om die volle verhaal van die Bybel te ontdek, is hierdie boek beslis vir jou. Dit is n unieke leeservaring wat jy nie sal kan neersit nie.

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
2165 KB
Printable:
Not Allowed
Contributor(s):
Max Lucado, Randy Frazee
Imprint:
Christelike Uitgewersmaatskappy
Publisher:
Christelike Uitgewersmaatskappy
ISBN:
9781431604623
Language(s):
af

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Fantasties

Die Storie

Uitstekend!

 

Your Recent History

Recently Viewed Items