eBook edition

Die storie vir tieners (eBook)

Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. God wil mense wat verlore is en seer het red. Dit is waaroor DIE STORIE VIR TIENERS gaan. Die 31 maklik leesbare hoofstukke sal vir tieners ’n kort oorsig gee oor Bybelkarakters en -gebeure wat chronologies gerangskik is van Genesis tot Openbaring. Die storie lees soos ’n roman en is net soos enige goeie storie vol intrige, drama, konflik, romanse en versoening. Dit is die verhaal van die Bybel in die Bybel se eie woorde.      
As jy nog altyd daarna gesmag het om die volle verhaal van die Bybel te ontdek, is hierdie boek beslis vir jou. Uittreksels van die stories, gedigte en leringe van die Bybel is nou beskikbaar as ’n unieke leeservaring wat jy nie sal kan neersit nie.
Author:
Randy Frazee Max Lucado
Format:
Adobe DRM ePub
Subtitle:
'n Aaneenlopende verhaal van God en sy mense

Delivery time :
Country of origin: South Africa The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

Was:
R79
Now:
R59
eBucks:
eB590
Discovery Miles:
590

Description

Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. God wil mense wat verlore is en seer het red. Dit is waaroor DIE STORIE VIR TIENERS gaan. Die 31 maklik leesbare hoofstukke sal vir tieners ’n kort oorsig gee oor Bybelkarakters en -gebeure wat chronologies gerangskik is van Genesis tot Openbaring. Die storie lees soos ’n roman en is net soos enige goeie storie vol intrige, drama, konflik, romanse en versoening. Dit is die verhaal van die Bybel in die Bybel se eie woorde.      
As jy nog altyd daarna gesmag het om die volle verhaal van die Bybel te ontdek, is hierdie boek beslis vir jou. Uittreksels van die stories, gedigte en leringe van die Bybel is nou beskikbaar as ’n unieke leeservaring wat jy nie sal kan neersit nie.

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
3723 KB
Printable:
Not Allowed
Author:
Max Lucado, Randy Frazee
Imprint:
Christelike Uitgewersmaatskappy
Publisher:
Christelike Uitgewersmaatskappy
ISBN:
9781431606825
Language(s):
af

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items