eBook edition

Gedeelde geluk (eBook)

Die Kruger-dogters is voorste boere, en mooi! Is hulle agterbaks genoeg om Conrad Vermeulen van sy erfplaas te wil verwilder? Stefaans Kruger begeer Rietkuil. Vanwaar dus die veediefstal en veldbrand? Veral die geitjie Stella laat Conrad wonder.

Die meisiekinders van Krugersdam boer kringe om die jong manne van die omgewing. Nie net is hulle bekwame boere nie, maar ook bitter vroulik. En móói!

Conrad Vermeulen het skaars sy voete op sy erfplaas gesit, of die pragtige Stella Kruger trap hom uit. Noem hom n blerrie stadsjapie ...

Dié geitjie laat sy hare behoorlik rys.

Ondanks die lofsange wat oral oor die Krugers opklink, begin Conrad wonder Wie steel sy vee? En hoe verklaar hy die veldbrand op sy plaas?

Almal weet Stefaans Kruger begeer Rietkuil al jare lank. Is dit dalk sy en sy dogters se manier om Conrad van sy erfplaas te verdryf?
Author:
Sarah du Pisanie
Format:
Adobe DRM PDF

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Country of origin: United States The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Was:
R64
Now:
R47
eBucks:
eB470
Discovery Miles:
470

Description

Die Kruger-dogters is voorste boere, en mooi! Is hulle agterbaks genoeg om Conrad Vermeulen van sy erfplaas te wil verwilder? Stefaans Kruger begeer Rietkuil. Vanwaar dus die veediefstal en veldbrand? Veral die geitjie Stella laat Conrad wonder.

Die meisiekinders van Krugersdam boer kringe om die jong manne van die omgewing. Nie net is hulle bekwame boere nie, maar ook bitter vroulik. En móói!

Conrad Vermeulen het skaars sy voete op sy erfplaas gesit, of die pragtige Stella Kruger trap hom uit. Noem hom n blerrie stadsjapie ...

Dié geitjie laat sy hare behoorlik rys.

Ondanks die lofsange wat oral oor die Krugers opklink, begin Conrad wonder Wie steel sy vee? En hoe verklaar hy die veldbrand op sy plaas?

Almal weet Stefaans Kruger begeer Rietkuil al jare lank. Is dit dalk sy en sy dogters se manier om Conrad van sy erfplaas te verdryf?

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
682 KB
Printable:
Not Allowed
Author:
Sarah du Pisanie
Imprint:
Romanza
Publisher:
LAPA
ISBN:
9780799348255
Language(s):
af

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Gedeelde Geluk

Dit is 'n baie oulike boek, maar ek stem saam dit is baie kort en voordat jy jou weer kan kry is die boek klaar. Wens regtig die Afrikaanse e-boeke is bietjie langer. Dankie, Lenie

Gedeelde geluk

Ek hou van haar boeke jammer daar is so min in ebook formaat die boek was nie n uitsondering nie

Gedeelde geluk

Dit baie geniet, net jammer ek lees so vinnig, dan is die lekker vinniger klaar.

Gedeelde geluk - eBoek

Die boek het lekker gelees, met 'n interessante storie en skryfstyl. Dit was my eerste eboek en 'n heerlike ondervinding. Beslis die moeite werd om te lees as jy van ligte leesstof hou!

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items