eBook edition

Jana se geheim (eBook)

'n Brief tussen haar oom se goed ná sy dood, laat Jana Vergenoeg-vakansieoord toe gaan. Sy móét Armand Schutte ontmasker. Hy dink sy's bloot 'n werker in sy perdestalle. Wie sy is, mag hy nooit weet nie.
Author:
Nita Griessel
Format:
Adobe DRM PDF

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Country of origin: United States The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

Was:
R51
Now:
R37
eBucks:
eB370
Discovery Miles:
370

Description

'n Brief tussen haar oom se goed ná sy dood, laat Jana Vergenoeg-vakansieoord toe gaan. Sy móét Armand Schutte ontmasker. Hy dink sy's bloot 'n werker in sy perdestalle. Wie sy is, mag hy nooit weet nie.

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
694KB
Printable:
210 pages every 30 days.
Author:
Nita Griessel
Publisher:
LAPA Publishers
ISBN:
9780799348293
Language(s):
af

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Jana se geheim.

My vrou het die boek baie geniet.

Goeie boek - Kindle probleem

My vrou was baie bly oor die boek sy se sy gee 9/10. jammer sy kon dit nie op die Kindle lees nie. (Sien ander reviews hierbo !)

e Books

Ek is baie teleurgesteld, aangesien ek 'n Kindle besit en die format nie beskikbaar is in .mobi nie. Al is dit in PDF format, is dit "Password protected" en kan nie op my Kindle oorgeplaas word nie. Indien dit nie in die toekoms in .mobi format aangebied word nie, kan ek ongelukkig nie weer Kalahari ondersteun nie.

Jana se Geheim

Mooi romantiese boek

Jana se geheim (eBook)

Great book

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items