eBook edition

Lyf-slim vir seuns (eBook)

Jy het miskien honderde vrae oor jou lyf – stonies, wet dreams, ereksies? Watse goed is dit? Jy’s dalk woes opgewonde, maar miskien ook ’n bietjie gestres. En dan wonder jy dalk ook oor seks. Nie omdat jy dit noodwendig wil doen nie. Jy’s net nuuskierig! Jy wil net weet.Shucks, so baie vrae, so min antwoorde ...As jy maar net geweet het waar om die regte antwoorde te kry. Jou pêlle vertel jou miskien van sekere dinge, maar jy’s nie seker of hulle regtig weet waarvan hulle praat nie. En miskien sal jy liewer doodgaan as om vir jou ma-hulle te gaan vra wat die waarheid is.ONTSPAN!Dis presies waaroor hierdie boek gaan. As jy klaar gelees het, gaan jy alles weet van jou lyf tot by die dinge rondom vry, en jy sal selfs ’n paar goodies geleer het oor die girls se lywe en hoe hulle koppe werk!Hierdie is soos ’n persoonlike stap-vir-stap handleiding vir al jou vrae en worries.
Author:
Gretha Wiid
Format:
Adobe DRM PDF
Subtitle:
Alles waaroor 'n seun wonder, oor seks en meisies en die dinge daaronder

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Country of origin: South Africa The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

Was:
R64
Now:
R47
eBucks:
eB470
Discovery Miles:
470

Description

Jy het miskien honderde vrae oor jou lyf – stonies, wet dreams, ereksies? Watse goed is dit? Jy’s dalk woes opgewonde, maar miskien ook ’n bietjie gestres. En dan wonder jy dalk ook oor seks. Nie omdat jy dit noodwendig wil doen nie. Jy’s net nuuskierig! Jy wil net weet.Shucks, so baie vrae, so min antwoorde ...As jy maar net geweet het waar om die regte antwoorde te kry. Jou pêlle vertel jou miskien van sekere dinge, maar jy’s nie seker of hulle regtig weet waarvan hulle praat nie. En miskien sal jy liewer doodgaan as om vir jou ma-hulle te gaan vra wat die waarheid is.ONTSPAN!Dis presies waaroor hierdie boek gaan. As jy klaar gelees het, gaan jy alles weet van jou lyf tot by die dinge rondom vry, en jy sal selfs ’n paar goodies geleer het oor die girls se lywe en hoe hulle koppe werk!Hierdie is soos ’n persoonlike stap-vir-stap handleiding vir al jou vrae en worries.

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
6713 KB
Printable:
Not Allowed
Author:
Gretha Wiid
Editor:
Marie Henning
Imprint:
Carpe Diem
Publisher:
Carpe Diem Media
ISBN:
9781770312234
Language(s):
af

Customer reviews

Rate or write a review for this product

A must read for all teanage boys

Exelently written and very educational. I read the book before I gave it to my 12 year old son too read and learned a few things. The language is hip and mordern and they can really relate to the message. I was amazed at the broad spectrum they cover and how informative it is.

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items