eBook edition

Meisie uit die boendoe (eBook)

Nick Kleynhans het haar nie as sy sekretaresse gekies nie. Hy verkies meisies met skraps klere en opgesmukte grimeringElspeth weet goed Nick het haar teen sy sin aangestel. Sy weet ook dat hy van jong meisies hou, hulle manipuleer, ’n bietjie bederf … en dan eenkant toe stamp. Karen hét haar gewaarsku. En dis dié mooi vrou wat vir haar aanstelling verantwoordelik is. Maar Elspeth byt vas, onthou hoekom sy hier is. Oor die pyplyn sendingstasie toe. Oor water in die boendoe. Waar sy volgens Nick vandaan kom.Hy kan maar sy rol speel. Sy sal nie oopoog in sy strikke inloop nie. Al wil sy ook hóé graag.
Author:
Magdaleen Walters
Format:
Adobe DRM PDF

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Country of origin: United States The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Was:
R66
Now:
R48
eBucks:
eB480
Discovery Miles:
480

Description

Nick Kleynhans het haar nie as sy sekretaresse gekies nie. Hy verkies meisies met skraps klere en opgesmukte grimeringElspeth weet goed Nick het haar teen sy sin aangestel. Sy weet ook dat hy van jong meisies hou, hulle manipuleer, ’n bietjie bederf … en dan eenkant toe stamp. Karen hét haar gewaarsku. En dis dié mooi vrou wat vir haar aanstelling verantwoordelik is. Maar Elspeth byt vas, onthou hoekom sy hier is. Oor die pyplyn sendingstasie toe. Oor water in die boendoe. Waar sy volgens Nick vandaan kom.Hy kan maar sy rol speel. Sy sal nie oopoog in sy strikke inloop nie. Al wil sy ook hóé graag.

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
821 KB
Printable:
Not Allowed
Author:
Magdaleen Walters
Imprint:
Romanza
Publisher:
LAPA
ISBN:
9780799348125
Language(s):
af

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Meisie uit die boendoe

Wonderlike storie. Lekker gelees. Dankie!

Meisie uit die boendoe (ebook)

Enjoyed reading it.

Meisie uit die boendoe

Great book

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items