eBook edition

Mooiste man (eBook)

Hy’s ’n mooi man. Te mooi. En mooi mans maak seer, vernietig.Het Frans dit nie deur en deur bewys nie?Nou is daar weer so ’n man in Zenlee se lewe, te mooi om waar te wees. Sy wil nie betrokke raak nie, maar as au pair vir Bismarck Nel se dogtertjie, word sy noodgedwonge deel van sy lewe. Hulle het al twee skanse om hulle gebou, met ’n verlede wat albei vir naby kontak laat koes.Sal sy ooit aanvaar dat ’n man soos Bismarck ook eerbaar kan wees; dat nie almal hulle aantreklike gesigte gebruik om vroue te manipuleer nie?
Author:
Dina Botha
Format:
Adobe DRM PDF

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Country of origin: United States The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Was:
R68
Now:
R49
eBucks:
eB490
Discovery Miles:
490

Description

Hy’s ’n mooi man. Te mooi. En mooi mans maak seer, vernietig.Het Frans dit nie deur en deur bewys nie?Nou is daar weer so ’n man in Zenlee se lewe, te mooi om waar te wees. Sy wil nie betrokke raak nie, maar as au pair vir Bismarck Nel se dogtertjie, word sy noodgedwonge deel van sy lewe. Hulle het al twee skanse om hulle gebou, met ’n verlede wat albei vir naby kontak laat koes.Sal sy ooit aanvaar dat ’n man soos Bismarck ook eerbaar kan wees; dat nie almal hulle aantreklike gesigte gebruik om vroue te manipuleer nie?

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
687 KB
Printable:
Not Allowed
Author:
Dina Botha
Imprint:
Romanza
Publisher:
LAPA
ISBN:
9780799349993
Language(s):
af

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Lieflike storie

Zenlee stel nie in mooi mans belang nie. Dit is juis 'n mooi man wat haar lewe verander het en haar 'n weduwee agtergelaat. As gevolg van haar verlede en liefde vir kinders is sy 'n au pair en reis die wêreld vol. Alhoewel haar ma en suster dink sy is laf met haar graad in Sielkunde kan sy beter doen as om ander se kinders groot te maak, hulle is egter nie bewus van haar donker geheim wat haar motiveer om kinders op te pas nie. Dit gebeur dus onverwags dat sy na 'n dogtertjie moet kyk vir 3 maande. Daar is 'n groot probleem die man is te mooi. Sy dogtertjie jou onmiddelik van haar en reken sy lyk soos Barbie. Dit maak die pa dan Ken...

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items