eBook edition

Om Ben lief te hê (eBook)

Hy’t haar een nag tien jaar gelede liefgehad, en toe weggesmytNoudat sy terug is op die plaas, is Ben Louw ook daar. Haar ouboet. Nee, haar stiefouboet.Leah weet sy moet onthou – mans trek jou nader, en stamp jou weg. Sy wíl dit onthou.Maar haar hart luister nie. Ook nie haar lyf nie. Vandat sy haar praktyk as kindersielkundige op die landgoed geopen het, loop sy haar gedurig in Ben vas. Hy’t die perdestoet by sy pa oorgeneem en hy’s oral.Ook in haar hart. Haar lyf. Sy’t ’n borswering nodig, ’n hele wapenrusting. Keer, kry sy hom nie gekeer nie. Maar hy treur oor sy groot liefde.
Author:
Madelie Human
Format:
Adobe DRM PDF

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Country of origin: United States The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Was:
R65
Now:
R47
eBucks:
eB470
Discovery Miles:
470

Description

Hy’t haar een nag tien jaar gelede liefgehad, en toe weggesmytNoudat sy terug is op die plaas, is Ben Louw ook daar. Haar ouboet. Nee, haar stiefouboet.Leah weet sy moet onthou – mans trek jou nader, en stamp jou weg. Sy wíl dit onthou.Maar haar hart luister nie. Ook nie haar lyf nie. Vandat sy haar praktyk as kindersielkundige op die landgoed geopen het, loop sy haar gedurig in Ben vas. Hy’t die perdestoet by sy pa oorgeneem en hy’s oral.Ook in haar hart. Haar lyf. Sy’t ’n borswering nodig, ’n hele wapenrusting. Keer, kry sy hom nie gekeer nie. Maar hy treur oor sy groot liefde.

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
514 KB
Printable:
Not Allowed
Author:
Madelie Human
Imprint:
Romanza
Publisher:
LAPA
ISBN:
9780799347784
Language(s):
af

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Boek 1 van Trilogie

Goed Lees ook Om Dirk te Tem en Om Kobus te Ken

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items